The Bridge Unit 31
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 29 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 22, The Bridge-kompleks, Eenheid 31, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Bridge Unit 31 is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Hierdie kompleks is op die rivieroewer geleë en naby talle ander aktiwiteite in die dorp.
Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 6 gaste met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede en derde slaapkamers deel die ander badkamer wat 'n bad en stort het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met stoele, rusbanke en 'n TV. Hierdie area lei na 'n stoep uit.
Gaste het toegang tot die swembad en braai-area in die kompleks en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hier en daar sal gaste 'n seekoei of twee kan sien wat saans op die grasperke wei.
Slaapplek
’n Bespreking by The Bridge Unit 31 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 3
Ligging
- Mckenzie-straat 22, The Bridge-kompleks, Eenheid 31, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge Unit 31 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 22, The Bridge-kompleks, Eenheid 31, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom