Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge Unit 59 - African chic

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, The Bridge Woonstelkompleks, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Bridge Unit 59 - African Chic is in St lucia en bied gerieflike verblyf aan ’n paartjie of klein gesin. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en bied verblyf aan tot 4 gaste. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gerieflike banke en ’n TV met DStv. Daar is ’n eetarea waar gaste hul etes saam kan geniet. Daar is ook gratis WiFi.

Die eenheid het lieflike braaigeriewe en ’n gemeenskaplike swembad.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bridge Unit 59 - African chic sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbedjie
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir The Bridge Unit 59 - African chic
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Mckenzie-straat 22, The Bridge Woonstelkompleks, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge Unit 59 - African chic het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, The Bridge Woonstelkompleks, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80f3c67aaaec93e9f393620050faa63ce02ba24ca29470c7784c2a6dd1ff05d8a6a7d18112d307fb5509bd84377a3a0bb11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartment kompleks 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.372304831665 32.412205338478