2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 De Vos Street, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die Bree-vallei, is The Broad Place 'n selfsorg-eenheid ideaal vir 'n vinnige oornagverblyf of 'n paar nagte om die omgewing te verken.
The Broad Place is 'n woonstel wat aan die hoofhuis geheg is en bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Dit bestaan uit 'n aparte slaapkamer met 2 ekstra lang driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n hoofleefarea met 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugversorging, 'n tweeplaatstoof, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuisie lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel vir 2. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het sy eie privaat ingang, en gratis parkering is op die eiendom beskikbaar. Die eiendom is 'n paar minute se stap vanaf Worcester Laerskool, Drostdy Tegniese Hoërskool en Worcester Gimnasium, wat dit gerieflik maak vir oornagverblyf tydens skoolsportgeleenthede.
Die gebied bied talle besienswaardighede, insluitend plaaslike wynkelders, die unieke Karoo Botaniese Tuin en die Bree Kloof Camino-staproete. Worcester staan ook bekend as die Sorghoofstad van Suid-Afrika, die tuiste van skole vir blindes en die Nasionale Instituut vir Dowes. Daarbenewens is die Universiteit Stellenbosch se satellietkampus, Ukwanda, in Durbanstraat geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 De Vos Street, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink The Broad Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 De Vos Street, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang