+58

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

25% AF!
Spesiale aanbod
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2026 tot 25 Jun 2026.
15% AF!
Spesiale aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Jun 2026 tot 29 Jun 2026.
Spesiale aanbod
Ontvang 'n gratis privaat begeleide wildrit deur Mabalingwe (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Jun 2026 tot 19 Jul 2026.
Huisreëls

Die gas wat die bespreking maak moet ten minste 21 jaar oud wees.
Rook binnenshuis is verbode, maar gaste mag by die braai-area buite rook. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie, sal 'n boete van R1000 gehef word.
Gaste mag nie self in die wildreservaat rondry nie.
'n Laatuitklokfooi van R500 word gehef.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste, insluitend kinders, is 7.
Dagbesoekers word nie normaalweg toegelaat nie, maar uitsonderings kan gemaak word indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 481
25 % AF
R3 481 R2 611
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 481
25 % AF
R3 481 R2 611
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 481
25 % AF
R3 481 R2 611
per nag (plek vir 7)
Bespreek

R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40942625154b5d4edaa7dae7d30cacaefdaad468c86260982f0fef22cc0684d145077b9c9597ec7f7a3a3dd17cf54b90ff2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 481 nouVanaf R2 611 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -24.816419842154 28.02303314209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang