+58

7 gaste

3 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

The Bushveld Farmhouse is 'n ruim selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat. Dit bied 'n outentieke Afrika-bosveldervaring met 4 van die Groot 5 in die nabyheid.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die aangrensende eetkamer het 'n etenstafel met 8 stoele sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het lugversorging, 'n plafonwaaier, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n kroeg met stoeltjies. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het ook 'n onderdakstoep met braaigeriewe, 'n vuurput, buitesitplek en 'n veerpyltjiebord. Daar is 'n swembad, sonstoele, 'n vlugbalbaan en 'n watergat waar die diere gereeld kom drink. Die huis het 'n omsetter vir gebruik tydens kragonderbrekings en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charmaine G
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese rustige wegbreek! By ver die beste verblyf nog by Mabalingwe. Skoon, modern, netjies! Groot oop spasie! Baie aktiwiteite om die kinders (e...
Sien meer
Des 2025
Wilhelmien L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike familie kuier en speelplek. Heerlik gebly en gekuier. Baie ekstra bederfies en vermaak by die Bushveld Farmhouse.
Nov 2025
Christie B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, gerieflik, vriendelike en effektiewe diens! Ons het die verblyf en die huis en alles daarom vreeslik geniet! Ek sal hierdie plek vir almal...
Sien meer
Okt 2025
Olivia V
Gesin met tieners
5.0
We had a great time. The house was spotless and beautifully decorated – truly a pleasure to stay in. The s’mores station was such a cut...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Louise P
Saam met vriende
5.0
Excellent. Will definitely visit again! Excellent accommodation. The house is fully equipped with everything you may need and all in go...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink The Bushveld Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Vanaf
R 3 481
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 481
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 481
per nag (plek vir 7)
Bespreek

R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40942625154b5d4edaa7dae7d30cacaefdaad468c86260982f0fef22cc0684d145077b9c9597ec7f7a3a3dd17cf54b90ff2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 481 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -24.816419842154 28.02303314209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang