Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm

Faith
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie en leefarea, en bied toegang tot 'n gemeenskaplike stoep met 'n uitsig oor die plaasdam en boma-area wat deur die prentjiemooi Oos-Vrystaatse berge omring word. Die verblyf het ook sonkrag en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hope
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot, rustieke kothuis met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die eenheid is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea nuttig of in die sitarea op gemaklike sitplek ontspan. Die eenheid bied toegang tot 'n stoep wat met die eenheid langsaan gedeel word, maar daar is 'n afskorting. Die stoep bied het 'n sitarea en 'n uitsig oor die plaasdam en boma-area wat deur die prentjiemooi Oos-Vrystaatse berge omring word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Joy
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie wat met breekware, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grace
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Dit het 'n dubbelbed en die klein badkamer het 'n sort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid is perfek vir oornagverblyf. The Cabin Farmstall, waar gaste ontbyt en middagete kan geniet, is binne stapafstand net oorkant die pad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peace
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die badkamer is buite maar teenaan die eenheid. Die eenheid is perfek vir oornagverblyf. The Cabin Farmstall Restaurant, waar gaste ontbyt en middagete kan geniet, is net oorkant.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Farmhouse
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 9 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié 100 jaar oue sandsteenplaashuis met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 pragtige slaapkamers, 2,5 badkamers, sitkamer, 'n ruim kombuis, eetarea met sitplek vir 10, 'n groot stoep en 'n groot toegeboude stoep met 2 sitareas, 'n ingeboude braai en 'n kroeg. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea nuttig en die leefareas het gemaklike sitplek. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n en suite-slaapkamer met 'n stort en bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste het toegang tot 'n swembad en buite-kuierarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 500 m vanaf die R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9251a10c4fb54a6c084532bf383b87549a3530f67d4ed44859884c880de42172dd80f494d7304be9ff7087f1a8f1a7ea24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 500 m from the R26 Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957164704119 27.573677049373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem