- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 49, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Caledon is in Uitenhage geleë. Hierdie gastehuis se ligging is ideaal vir besoekers wat die Angora-roete wil verken. The Caledon het funksie- en konferensiegeriewe en die kersie op die koek is ons luukse akkommodasie in 'n historiese omgewing. Voorwaar 'n ervaring wat niemand moet misloop nie!
Ons onderneming het 5 netjiese, gerieflik gemeubileerde en suite-dubbelkamers. Ons kan altesaam 12 gaste huives. Een van die 5 kamers is 'n gesins/wittebroodeenheid en die ander is selfsorg. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV met M-Net, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.
Natuurliefhebbers sal mal wees oor die omgewing en die plaaslike natuurreservate is veral gewild onder voëlkykers. Ander doendinge in die omgewing: Uitenhage Gholfklub en plaaslike museums. Daar is fonteine en koi-damme. Ons toegewyde personeel sal mooi na jou kyk. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Hierdie ou huis is in 1880 gebou en is lieflik gerestoureer om 'n toonbeeld van Victoriaanse prag te wees.
Caledon Guesthouse is geaffilieer met die Gqeberha (Port Elizabeth) Toerisme Raad.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Caledonstraat 49, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink The Caledon Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Cannon Hill Penford Uitenhage Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 49, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap