The Captain's House
5 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Nelson Drive, Simons Kloof, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Captain's House is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in Simonskloof, Simonstad geleë is. Die eiendom spog met 'n pragtige uitsig oor die seiljagklub en is naby die middedorp, Boulders Beach, Miller's Point en 'n gholfklub.
Die huis bied gerieflike slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is met 'n koningingrootte-bed ingerig en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die balkon bied braaigeriewe en 'n see-uitsig, en dit lei na 'n tuin met 'n swembad waar gaste kan ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Nelson Drive, Simons Kloof, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Nelson Drive, Simons Kloof, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang