The Carrington
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 112 Loop Street, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Carrington, geleë in die hartjie van Kaapstad se middestad, bied moderne en gerieflike akkommodasie vir reisigers wat op soek is na 'n verblyf in die bruisende stad.
Elke woonstel is gemeubileer met 'n gemaklike bed en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die knus sitkamer bied 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en WiFi-toegang word voorsien.
Gaste by Die Carrington het toegang tot 'n dakterras met skilderagtige uitsigte oor die stad en die omliggende berge. Die terras bied 'n ontspannende atmosfeer met gesamentlike werkruimtes, 'n ruim braai-area en vermaaklikheidsgeriewe, wat dit 'n ideale plek maak om te ontspan.
Of u nou vir besigheid of ontspanning besoek, Die Carrington bied 'n gemaklike en goed geleë basis om Kaapstad se besienswaardighede te verken en die lewendige stadsatmosfeer te ervaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Total Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 121
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 112 Loop Street, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 112 Loop Street, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang