+53
Selfsorg in Marlothpark

The Castello at Kruger

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Willem N
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Vir 'n groot groep mense is dit ideaal. Baie aangename verblyf en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
The Castello at Kruger
Goeie dag, Willem. Baie dankie vir jou vriendelike woorde en dat jy die tyd geneem het om ons te beoordeel. Julle was wonderlike gaste, en The Castello at Kruger waardeer gaste soos julle regtig. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves. Vriendelike groete, The Castello at Kruger

Steven U
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

The visits by game are unique. The venue was absolutely stunning and the visits from the game, which included many kudus, zebras and wildebeests, were totally awesome. Ronaldo and Edit were also very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
The Castello at Kruger
Good day Steven, Thank you so much for your kind words and for taking the time to rate us. You were wonderful guests, and The Castello at Kruger truly appreciates guests like you. Kind regards, The Castello at Kruger

Wilmarie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Rustig en lekker. Ons het lekker gekuier. Die huis is baie mooi en daar is genoeg plek vir almal. Enige probleme is vinnig opgelos. Die kombuis is lekker groot met baie yskaste en die dekor in die huis is baie mooi. 'n Paar ekstra waaiers sal lekker wees. Verder geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
The Castello at Kruger
Goeie dag, Wilmarie Baie dankie vir jou vriendelike woorde en dat jy die tyd geneem het om ons te beoordeel. Julle was wonderlike gaste, en The Castello at Kruger waardeer gaste soos julle regtig. Vriendelike groete, The Castello at Kruger

Lizelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Genietvol. Baie lekker, maar die onverwagte kostes vir lugversorging was 'n negatiewe situasie vir ons. Stel voor dat daar op die webtuiste se advertensie in kennis gestel word van die adisionele kostes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Stan
The Castello at Kruger
Hi Lizelle Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf by The Castello at Kruger geniet het. Rakende die lugversorging wil ons graag net noem dat dit op alle besprekingsplatforms aangedui word dat die lugversorgingstelsels op ’n voorafbetaalde basis funksioneer. Die huisreëls, wat hierdie reëling verduidelik, word ook vooraf met die besprekingbevestiging sowel as weer by aankoms aan gaste gekommunikeer. Hierdie stelsel stel gaste in staat om hul eie gebruik te beheer en vooruit daarvoor te beplan, en help ons ook om onnodige energieverbruik te voorkom wanneer kamers onbeset is. Nietemin neem ons u voorstel ter harte en sal dit oorweeg om die inligting nóg duideliker uit te lig om toekomstige misverstande te voorkom. Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Vriendelike groete Ferdi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R4 990
15 % AF
R 4 990 R 4 242
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 990
15 % AF
R 4 990 R 4 242
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 990
15 % AF
R 4 990 R 4 242
per nag (plek vir 18)
Bespreek

2864 Tarentaal Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf1cf9f52b24b901907a4a7ea678d9afa9bf592d494d98a36d66dba2365629579edc75409bb61136f6e580f31c7e670e02d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 990 nouVanaf R4 242 per nag, vir 18 mense 4 5 1 5 2864 Tarentaal Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.335831311765 31.79585032209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang