-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern.
Die verblyf bestaan uit 7 eenhede wat altesaam slaapplek vir 22 gaste bied. Elke eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier, verwarmer en yskassie. Handdoeke en linne word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, ruim eetarea met 'n televisie, sitkamer, pooltafel en binnenshuise swembad. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Ons is naby alle hoofroetes en Johannesburg Internasionale Lughawe, Loftus Versveld, die Super Sport Park, verskeie winkelsentrums en talle besienswaardighede.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 64 resensies vir The Cedars Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ligging
- Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink The Cedars Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom