Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cedars Bed and Breakfast

Gastehuis
Sakpas-kamer [3]
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die sakpaskamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n LCD-TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar indien die gas langer as 2 dae bly.
Rook is verbode in die eenhede.
'n Wakkermaak-diens kan gereël word.
Verhitte binnenshuise swembad is op versoek beskikbaar vanaf 1 September tot 1 Mei. Die swembad is nie gedurende winter (Mei tot Augustus) beskikbaar nie.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sakpas-kamer [4]
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die sakpaskamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n LCD-TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar indien die gas langer as 2 dae bly.
Rook is verbode in die eenhede.
'n Wakkermaak-diens kan gereël word.
Verhitte binnenshuise swembad is op versoek beskikbaar vanaf 1 September tot 1 Mei. Die swembad is nie gedurende winter (Mei tot Augustus) beskikbaar nie.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer is ontwerp met jou privaatheid en gerief in gedagte. Dié kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gaste het toegang tot lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, LCD-TV met OVHD-kanale en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar indien die gas langer as 2 dae bly.
Rook is verbode in die eenhede.
'n Wakkermaak-diens kan gereël word.
Verhitte binnenshuise swembad is op versoek beskikbaar vanaf 1 September tot 1 Mei. Die swembad is nie gedurende winter (Mei tot Augustus) beskikbaar nie.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaardkamer is ontwerp met jou privaatheid en gerief in gedagte. Dié kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Gaste het toegang tot lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, LCD-TV met OpenView-HD-kanale en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar indien die gas langer as 2 dae bly.
Rook is verbode in die eenhede.
'n Wakkermaak-diens kan gereël word.
Verhitte binnenshuise swembad is op versoek beskikbaar vanaf 1 September tot 1 Mei. Die swembad is nie gedurende winter (Mei tot Augustus) beskikbaar nie.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grasdak-kamer
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die grasdakkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n gemaklike dubbelslaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Gaste het toegang tot oorgenoeg pakplek, ekstra sitplek, 'n werkstasie, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n LCD-TV met OpenView-HD-kanale en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar indien die gas langer as 2 dae bly.
Rook is verbode in die eenhede.
'n Wakkermaak-diens kan gereël word.
Verhitte binnenshuise swembad is op versoek beskikbaar vanaf 1 September tot 1 Mei. Die swembad is nie gedurende winter (Mei tot Augustus) beskikbaar nie.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swembadkamer
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is naby die binnenshuise warmswembad geleë. Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, DStv-premium, koffie- en teemaakgeriewe, kaste en 'n lessenaar. In die en suite-badkamer is daar 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar indien die gas langer as 2 dae bly.
Rook is verbode in die eenhede.
'n Wakkermaak-diens kan gereël word.
Verhitte binnenshuise swembad is op versoek beskikbaar vanaf 1 September tot 1 Mei. Die swembad is nie gedurende winter (Mei tot Augustus) beskikbaar nie.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinskamer in die solder is privaat en luuks en bied slaapplek vir 5 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 1 dubbelbed, 1 enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Gaste het toegang tot 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n LCD-TV met OVHD en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar indien die gas langer as 2 dae bly.
Rook is verbode in die eenhede.
'n Wakkermaak-diens kan gereël word.
Verhitte binnenshuise swembad is op versoek beskikbaar vanaf 1 September tot 1 Mei. Die swembad is nie gedurende winter (Mei tot Augustus) beskikbaar nie.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NTFiYjQ4LTYyZTgtNDYxZC1iMmRmLTYwMTk4YThiOTI4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 11 Cedar Avenue Clubview X2 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823258 28.156489