LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cedars Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+62

The Cedars Bed and Breakfast

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir The Cedars Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties en voel sommer tuis.

Voel regtig tuis en sal enige tyd weer soontoe gaan.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Thank you for the review. We are looking forward to welcoming you again in future.

The Cedars Bed and Breakfast
Jan E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met vriende

Fantasties.

Was 'n pragtige plek. Het dit baie geniet.

Bernice F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Cedars Bed and Breakfast was fantasties in elke sin, hulle behandel all hulle kliënte baie special, baie dankie Cedars! Ons kom weer terug vir julle!

The Cedars Bed and Breakfast is baie net en goed besorge. Die kliëntediens is uitstekend. Hulle is multi-culture orientated en behandel all hulle kliënte in n spesiale manier, ongeag die ras of nationality. Onse verblyf daar was die moeite werd!

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Thank you for the positive review. Looking forward to accommodating you and your family again in the future.

The Cedars Bed and Breakfast
Mirna M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en huislike akkommodasie.

Ek en my man was in Clubview vir my 30 jaar reunie. Ons kon glad nie bekostigbare verblyf kry in die omgewing waar ons die reunie gehad het nie, en die venue waar die funksie plaasgevind het, was heeltemal buitensporig. Ons was gelukkig genoeg om 'n kamer by The Cedars Bed and Breakfast te kry vir die aand. Dit was 'n klipgooi ver (3 km) van ons reunie-venue af, so ons het nie nodig gehad om laat in die nag ver te ry nie. Daleen het ons hartlik ontvang en al die nodige reëlings afgehandel. Ons het 'n gerieflike dubbelbed gehad en heerlike warm bad of stort met 'n lekker ruim badkamer. Ons ontbyt was baie smaaklik bedien en heerlik gewees. Die enigste kritiek wat ons het is dat die buitebankies (buite die eetgedeelte) vir rokers ingerig is en ons kamervenster maak oop op dieselfde plek waar rokers rook. Dit was nie lekker om vars opgestaan en skoon geklee die sekondêre rokers walms in jou kamer te hê nie. Verder sal ek The Cedars Bed and Breakfast enige tyd vir enigeen aanbeveel wat in daardie gebied akkommodasie nodig mag kry.

Elrine G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

Comfortable bed, friendly staff, good breakfast. Highly recommended.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Thank you for the positive review.
Looking forward to welcome you in future.

The Cedars Bed and Breakfast
Ockie F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

We enjoyed a beautiful and lovely evening at the Cedars. The room was clean and spacious. The breakfast was more than was bargained for. All in all a place that can be recommended to friends and family.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Dear Ockert
Thank you for the positive review. Looking forward to welcome you again in future

The Cedars Bed and Breakfast
Brian And Mellery P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian And Mellery P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Real value for money, kind and friendly hostess, good hearty breakfast.

Exceeded all expectations, this is real value for money, Dalene our hostess was kind and thoughtful, as we were without a vehicle she offered to take us to the Centurion Mall for the morning. Our room was spacious and had everything we needed for a 2 night stay. We thoroughly enjoyed our breakfast, good, hearty food, could not have asked for more. Overall a most enjoyable stay.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Dear Brian and Mellery
It was such a pleasure to accommodate you. Thank you for the positive review and we are looking forward to accommodating you in future.
Have a joyous and Blessed Christmas and a Prosperous New Year.
Regards
Dalene

The Cedars Bed and Breakfast
Jimson T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jimson T
Gesin met klein kinders

We had a good welcome and stay.

We had a very good sleep.

Manuela B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuela B

Home away from home!

An absolute lovely place to stay over. Well managed and very safety conscious! Set in a lovely surrounding with a well kept and beautiful garden, and a stunning indoor pool! All in all, a pleasant stay!

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Dear Manuela,

Thank you for the positive review. Hope to see you in future.

Regards
Dalene

The Cedars Bed and Breakfast
Jorrie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Was baie tevrede met die diens, vriendelikheid, gasvryheid en netheid van Cedars. Die ontbyt was ook baie smaaklik. Sal weer daar gaan oorbly. Uitstekend!

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom

The Cedars Bed and Breakfast
Linda M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met vriende

Dit was absoluut besonders.

Die verwelkoming was liefdevol en aangenaam.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die review. Sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom

The Cedars Bed and Breakfast
Danie N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vir ons 'n aangename verrassing.

Dit is perfek vir ons bepaalde behoefte in die betrokke omgewing.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie Sien daarna uit om julle weer te verwelkom

The Cedars Bed and Breakfast
Charne C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief my "go to" gastehuis!

Baie netjies, mooi en "homey" plek! Waarde vir jou geld.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Goeie middag, Charne,
Baie dankie vir die positiewe verslag. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Pieter

The Cedars Bed and Breakfast
Verna L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik sentraal en ontbyt was heerlik!

Gastehuis is sentraal en mense is baie vriendelik. Ontbyt was heerlik en prys baie aanvaarbaar. Sal definitief weer terug gaan!

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe verslag. Ons sien daarna uit om julle weer by ons aanhuis te verwelkom.
Groete
Dalene en Pieter

The Cedars Bed and Breakfast
Charonike N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charonike N
Besigheidsreis

Heerlik!

Baie vriendelike diens, netjiese kamers en heerlike ontbyt.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe verslag. Ek sien daarna uit om julle weer by ons te akkommodeer.

The Cedars Bed and Breakfast
Meghann C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meghann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly met vriendelike diens.

Ons het daar aangekom, vinnige ontvangs en inteken. Kamers was netjies en skoon. Ontvangsdame en eienaar was verskriklik vriendelik.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe verslag. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms te akkommodeer

Groete Dalene en Pieter Nieuwenhuizen

The Cedars Bed and Breakfast
Hetta M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Rustig, veilig en bekostigbaar.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie Hetta vir die verslag. Ek sien daarna uit om julle weer te akkommodeer in die toekoms.

The Cedars Bed and Breakfast
Franscois J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois J
Enkelreisiger

Dit was baie aangenaam en netjies met baie vriendelike en behulpsame bestuur.

Die bestuur was baie vriendelik en behulpsaam. Die geriewe is uiters netjies en mens ontspan lekker. Dit is baie sentraal geleë naby alle groot paaie en maklik om enige plek heen te reis. Die inligtingslêer in die kamers is volledig en dit bevat inligting van winkels, dokters en eetplekke wat nogal handig is. Ek sal hulle beslis weer besoek. Baie dankie vir die vriendelike diens van LekkeSlaap asook die bestuur van die Cedars.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die verslag. Ons sien daarna uit om julle weer by ons aan huis te verwelkom
Groete,
Dalene en Pieter Nieuwenhuizen

The Cedars Bed and Breakfast
Louryne M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louryne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Die verwelkoming van Dalene was warm en vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly. Peanut en Butter is awesome!

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige review. Hoop om julle gou weer te sien.

The Cedars Bed and Breakfast
Bertus D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens.

Hulle benodig 'n dranklisensie.

Etienne D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens, heerlike ontbyt. Baie mooi en skoon kamers.

Die personeel is baie vriendelik gewees. Uitstekende ontbyt word voorsien. Skoon en gerieflike kamers.

Nicola B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, convenient and welcoming.

Very comfortable, convenient and welcoming. Great Breakfast!

Jan Carel C - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Carel C
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Baie vriendelike diens, netjies en skoon met heerlike ontbyt teen baie billike prys.

The Cedars Bed and Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe review. Hoop om julle weer te sien
Groete Dalene

The Cedars Bed and Breakfast
Sunette K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gemaklik.

Die eienares was vriendelik en behulpsaam. Heerlike wegneemontbyt.

Jonathan W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, gasvry ontvangs.

Uitstekende plek vir rus.

Augusta L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Netjies en goed toegeruste kamer met heerlike warm water. Vars gemaakte en heerlike ontbyt!

Gert V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is perfek vir vinnige oorstop met lekker gasvryheid van Dalene.

Goeie verblyf met baie gasvrye ontvangs.

Sam B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam B
Besigheidsreis

Uitstekend!

Kamer baie ruim en netjies. Heerlike ontbyt! Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Susan G - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam!

Ek het net soms gewens daar was 'n swembad buite. Sien die sterre hieronder.

Desire S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir dit wat jy kry.

Stunning plek, waarde vir geld ... Gerieflik en veilig. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Mona A - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mona A
Saam met vriende

Well-managed and homely atmosphere.

Thanks to Daleen and her staff for taking the trouble to make us feel at home.

Chrystelle E - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, skoon en gerieflik!

Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt.

Pieter V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Besigheidsreis

Dit was inderdaad 'n plesier om daar te gaan oornag.

Die ontvangs was goed, en die kamers en badkamers was skoon. Die ontbyt was lekker, soos huiskos, en die diens uitstekend! Ek dink Dalene se gastehuis moet nog 'n ster kry, want dit was inderdaad 4-ster behandeling wat ek en my kollegas ontvang het.

Hennie D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely setting

See the stars below!

Karen L - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Skoon, stil, privaat, veilig en gemaklik.

Sal beslis weer hierdie gastehuis besoek. Ek het Daleen se gasvryheid terdeë geniet. My kamer was lekker gemaklik en groot. Verder was dit ook heerlik stil by die gastehuis in die sin dat ek nie nodig gehad het om te kompeteer met 'n klomp raserige musiek of raserige mense nie. Gerieflik naby die Voortrekker monument geleë. Baie dankie.

Rika H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir jou geld.

Baie vriendelike en flinke diens, met heerlike etes. Baie dankie!

Francois V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Gesin met tieners

Ons sal weer hier wil kom bly!

Die akkommodasie was skoon, die etes was heerlik, en die diens was baie goed. Ons sal weer by The Cedars bly!

Monique D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met vriende

Very good

Recommended for all.

Elzaan B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan B

Lekker ontspannend.

Ons is vriendelik ontvang, het gemaklik gebly en het die atmosfeer baie geniet.

Elna V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Baie mooi en vreeslik goedkoop.

Ek beveel dit aan vir enige persoon, baie beter as n forumule 1 hotel. Vriendelike personeel en hartlike ontvangs.

Manda R - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda R
Besigheidsreis

Veilige, netjiese en ordentlike plek met vriendelike gasvryheid.

'n Goeie area met maklike toegang tot ander areas, maar tog 'n bietjie uit die besigheidsareas vir 'n vinnige kom en gaan.

Charl M - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en tevrede met diens.

Sien die sterre hieronder.

Lorraine F - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het al ons verwagtinge oortref!

Dankie vir al die moeite!

Hennie D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Gesin met klein kinders

Die ontbyt was heerlik en als was werklike waarde vir geld!

Die opset is veilig. Die kamers is gerieflik en prakties. Ek't heerlik geslaap en nie eers geweet ek was in die stad nie. 'n Mens kon kies en keur met die ontbyt en die kos was heerlik. Die kamers was lekker met die lugreëling en als wat jy nodig het. Daar was genoeg spasie vir die kinders. Baie dankie, ek het baie lekker gebly.

A C - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A C

Rustig, privaat, veilig en gesellig.

Gasvrye diens, veilige verblyf, gesellige atmosfeer en lekker ontbyt!

Lorraine V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Rustig en baie ontspanne!

'n Aangename ontvangs en die ontbyt was heerlik. Ons privaatheid is gerespekteer. 'n Heerlike atmosfeer.

Sonika V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika V
Gesin met tieners

Was very nice

The stay was short, and space enough in the Loft, thanks. I haven't checked but missed having a shower in the unit. I am a farm lady, so it was a bit dark here, but still very nice. Thank you, we enjoyed a nice and tasteful breakfast!

Phia K - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phia K

Dit was absoluut fantasties.

Ek sal verseker The Cedars B&B vir vriende aanbeveel. Die plek het regtigwaar soos 'n tweede huis gevoel.

Dewald V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would love to stay here again.

The B&B was exceptional!

Candice L - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was great, kind reception and great food. Will recommend with ease

Thank you for a wonderful stay, for the great reception and the amazing breakfast. Will come again and recommend you to friends.

Tshegofatso M - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

A fantastic time was had at Cedars Bed and Breakfast.

Sibusiso M - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso M
Saam met vriende

Great

A good value for money B&B in Centurion.

Linda D - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Gesin met klein kinders

It was perfect and very good value for money.

There was a very nice atmosphere and the hosts were lovely. The place was nicely kept and everything was always so neat and tidy.nnThe breakfasts were good and everything that you needed to make the stay comfortable was provided.nnThank you for making everything so simple and efficient.

Björn P - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Björn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

Dalene went out of her way to assist us with everything we needed. Our room was cleaned everyday, and there really is just nothing that I can fault this establishment on.

Tinka S - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinka S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Truly a GREAT stay!!!

Great room,nGreat price,nGreat foodnand friendly people.

Hermann B - Des 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann B
Saam met vriende

Exactly what I expected & more...

A homely, clean, tranquil and upmarket B & B. Excellent hospitality with a delicious breakfast served! I am truly pleased.

Carin H - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H
Saam met vriende

Professional, friendly and just WOW!!!

Professional, friendly and just WOW!!!

Pieter V - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and excellent service.

We received such amazing hospitality and highly recommend The Cedars B&B.

Hannalie T - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best value for money ever in Pretoria.

We shall never stay anywhere else in future, Thank you!

Ntombie M - Jul 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice environment, which is relaxing and private.

I must say I enjoyed my stay, Dalene is very friendly. She made us feel so welcome and so at home, I also enjoyed chatting to her - she was incredibly helpful. We enjoyed our breakfast, and even my partner said that the service they provide, and the way they are so hands on, certainly ensures that you feel like you are on holiday. We definately will come again and I have recommended it to my colleagues and family as well.

Christine N - Jul 2011
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christine N
Besigheidsreis

You get what you pay for.

Breakfast not very interesting - boring and not very tasty.

Marelie G - Okt 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie G
Saam met vriende

Excellent service and relaxed environment

I enjoyed my stay at Cedars Guesthouse. The Owners are very friendly and I will definitely make use of them again.

Ntombi P - Sep 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The atmosphere is pleasant .

The hospitality was great,there is privancy.It real felt at home. I would not doubt to go back and enjoy that atmosphere !!

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NTFiYjQ4LTYyZTgtNDYxZC1iMmRmLTYwMTk4YThiOTI4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 11 Cedar Avenue Clubview X2 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.823258 28.156489
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!