+10

The Chameleon Stay @ 363

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 363 Susan Street, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Chameleon Stay @ 363 bied knus selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Wiedrapark in Centurion, Pretoria. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad.

Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte kamers, elk met hul eie privaat en suite-badkamer. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix. Die eenhede is ook toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea met sitplek en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Lanseria Internasionale Lughawe is ongeveer 34,4 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Santie D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was baie lekker. Waarde vir jou geld.
Sep 2025
Elzabè S
Besigheidsreis
5.0
Rustig en skoon, lekker gebly. Baie rustig en netjies.
Jul 2025
Billy G
Besigheidsreis
4.8
Enjoyed, but shortcomings. Enjoyed the stay, no aircon is an issue, and the supplied fan is difficult to place close to a power plug. I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Bernice G
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker en maklik. Ons het baie lekker gebly en alles was maklik. Het presies geweet hoe om in te boek en alles te kry wat ons nodig het. Net een ding,...
Sien meer
Aug 2025
Douglas Bee Farms T
Besigheidsreis
4.0
Netjies. Ja, dankie, lekker gebly.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Waldo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 363 Susan Street, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Chameleon Stay @ 363 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 363 Susan Street, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA358d2a03c2f40e36f4e379fd02b634da03b16c8d9238b6945bd5f6fc77c9870b85f90cf57fba9e33178310ca121adfd88cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 363 Susan Street Wierdapark 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.8654135 28.1508049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang