LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28
Gastehuis in Centurion

The Chameleon Stay

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Petro S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige, netjiese, veilige plek om te bly. Alles wat jy nodig het, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie gemaklik en skoon. Probleme met aankoms onmiddellik uitgesorteer. Baie duidelike aanwysings. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delané D
1 nag
4.8
Sep 2026

Baie vriendelike diens en gerieflike kamers. Baie lekker gebly, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Megan C
Kort verblyf
4.8
Jun 2026

Pleasant and comfortable. Pleasant and cosy stay, with the basics that make it comfortable for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Winona D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2025

Was glad nie wat ons verwag het nie. Die foto's lyk glad nie so nie as die blyplek nie, en daar is ook geen naam borde van die gastehuis nie. Ons kon darem slaap en bad.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jacobus Adriaan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Rustig en netjies. Die plek was baie netjies en baie modern. Die omgewing is ook lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Waldo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

107 Pine Avenue, Bronberrick, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA153e1e332cf8ff15589e829e0d39138c72a9cc44b16cdc2aa2a72021dc8ae44fb047eb3bda9f9a5b06291a1c49f631c88226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 107 Pine Avenue Bronberrick 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.860868221178 28.165276615939
Soek in 'n groter streek