LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Selfsorg in Kyalami

The Chelsea's Kyalami Woods



4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Colt Street, Kyalami, Midrand, 1684, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Chelsea's Kyalami Woods is 'n ruim en smaakvol versierde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kyalami, Midrand. Dié woonstel is ideaal vir sakereisigers, gesinne en vriende en bied ontspanne en gerieflike verblyf met moderne geriewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n knus sitarea met 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en eetplek. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Boonop het gaste toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. The Chelsea's Kyalami Woods is 'n wonderlike opsie vir vakansiegangers en sakereisigers. Gaste kan 'n gewilde winkelsentrum of besienswaardighede, soos die Kyalami-renbaan, besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai
Fietsry
Swem

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R405 per bespreking

Troeteldiere word met vooraf reëlings toegelaat.
Geen partytjies of geleenthede word op die perseel toegelaat nie.
Rook op die perseel is verbode.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Colt Street, Kyalami, Midrand, 1684, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe62f619857b4a5be694d507a00f65d15c0986b487f9c56c7149d158af572257cdf3e1252b34788b8fe871a2d9b828948bc19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Colt Street Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.984471594891 28.072660139287