LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Selfsorg in Die Bult

The Circle Luxury Self-Catering Studios

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Meriza W
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Fantasties ons kom beslis weer terug. Vreeslik lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Exceptional and luxurious. Die verblyf was uit die boeke. Alles wat jy nodig het, is in die plek. Ons het lekker buite ook gebraai. Niks skiet tekort nie. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Pragtige plek en uitstekende gasheer. Aanbeveel. Ons verblyf was fantasties! Die plek was baie netjies, gemaklik en presies soos wat op die advertensie gelyk het. Die gasheer was vriendelik en het altyd vinnig teruggekom met antwoorde. Ek beveel hierdie plek met groot vrymoedigheid aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Beautifully appointed, well equipped, modern unit. Good location, safe and central. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sunita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Hoek van Thabo Mbekiweg en Nards Conradiestraat, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76d9b65b7e8fcd5d61598a3c64e291bd888e66b8043f73630549071faa31f8de679af01098d82d923912ae659d067202469a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Hoek van Thabo Mbekiweg en Nards Conradiestraat Van der Hoffpark 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.680796 27.101873

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang