Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Container House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
- Gaste moet hulle eie beddegoed, bad- en swemhanddoeke bring.
- Motorbote kan nie gebruik word nie aangesien die rivier te vlak is.
- Dit is veilig om in die rivier te swem aangesien dit relatief vlak is.
- Daar is 'n aantal kano's met roeispane wat op eie risiko gebruik kan word. Reddingsbaadjies is beskikbaar.
- Daar is 8 groot tjoepe wat op eie risiko op die rivier gebruik kan word.
- Spitbraaie en huisskoonmaak kan teen 'n addisionele fooi gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R9 020
per nag, vir 40 mense
Vanaf
Vanaf R9 020
per nag, vir 40 mense
Vanaf
R9 020
per nag, vir 40 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Erf 30, Welbedacht plaas, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ef202299cac43cceefe5fe8eabc158e823cef5d5324d628d9461a59b3577b072a9807d69aceed1160297d0300dd2564367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 020 per nag, vir 40 mense 2 5 1 4 Portion 30 Farm Welbedacht 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 15:00 -26.76660998238 27.583322525024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem