The Coral Tree
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 3
Opsomming van Resensie
Marchel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Hulle kliënte diens is van die beste wat ons al ervaar het!
Niël V - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi en skoon.
Engela K - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en die vriendelikste diens.
The Coral Tree se terugvoer
Hi Engela, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Dit sal lekker wees om julle weer volgende jaar, selfde tyd te sien.
Vriendelike groete,
Annalie & Leandi
Tjaart V - Jun 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marula-straat 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom