Dinokeng Akkommodasie by The Corner Of | LekkeSlaap
+25

The Corner Of

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronation-straat 17, Hoek van Cross-straat en Coronation-straat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Corner Of is 'n knus ateljeewoonstel tussen die pers Jakarandabome in die strate van Cullinan se ou dorp. Dis die ideale verblyf en dorpie om van die stad te ontsnap en dis net 20 minute se ry vanaf Pretoria-Oos.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed en daar is slaapplek vir 2 gaste. Dis ideaal vir sakereisigers, 'n paartjie of oornaggaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 2 gemaklike stoele in die sitkamer en die kamer bied toegang tot die onderdakkroeg, 'n lieflike boma en braai-area waar gaste kan ontspan.

Die ateljee is privaat en afgeleë van die hoofhuis.

Gaste kan die plaaslike restaurante, kroeë, brouerye en die stasie en hotel besoek. Bewonder die ou dorp en die oulike antiekwarewinkels.

Slaapplek

’n Bespreking by The Corner Of sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir The Corner Of
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Coronation-straat 17, Hoek van Cross-straat en Coronation-straat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink The Corner Of het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronation-straat 17, Hoek van Cross-straat en Coronation-straat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7iy3cB7j1OozbCL20ev4bnGutXbBKqk3QDHUqz7WGNp6kv1Ng2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 17 Coronation Street Corner of Cross Street and Coronation Street 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.678541735691 28.522169663257
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za