The Cosmopolitan 607
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 103 Regent Road, Unit 607 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Cosmopolitan 607 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Seepunt en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende en gerieflike verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. WiFi is beskikbaar.
Die verblyf het 'n omsetter en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. The Cosmopolitan is naby restaurante, kroeë, winkels, die Seepunt-paviljoen en die Seepunt-promenade. Kaapstad se sakekern is ongeveer 5 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 26 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara-Ann Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 50
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 103 Regent Road, Unit 607 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103 Regent Road, Unit 607 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang