The Cottage
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 11th Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Die Kothuis is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Parktown-Noord, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die eenheid 'n lessenaar, 'n plafonwaaier, 'n eetkamertafel en 'n knus sitarea met 'n rusbank en 'n slim-TV in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat binnehof met 'n buite-eetarea geniet. Straatparkeerplek is beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 25 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 11th Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 11th Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang