The Cottage - Hadison Park
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 245
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
San-mari W - Mei 2024
Algehele gradering
Not happy.
Sandy M - Apr 2024
Algehele gradering
Reasonable in every respect.
Malemela M - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful night.
Charlaine G - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly as ook gekuier.
Mindy E - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Anita E - Mrt 2024
Algehele gradering
Die area was rustig, en die troeteldier hasie het 'n welkome gesiggie.
Christiaan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Die hasie is baie oulik.
Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was aangenaam.
Nadia Y - Mrt 2024
Algehele gradering
Professional and very quiet, and very nice hosts.
Maggie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ok vir 1 aand se oor slaap.
Leonie M - Feb 2024
Algehele gradering
Ideaal vir oornag fasiliteit.
Mel M - Feb 2024
Algehele gradering
Was ok, but won't visit again in a hurry.
Madeleine K - Feb 2024
Algehele gradering
Kinders was so gelukkig maak n mamma hart bly.
Nadine M - Jan 2024
Algehele gradering
Die plekkie was baie ontspanne en netjies. Baie, baie goed versorg. Tuis gevoel.
Jan E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Nicoleen S - Des 2023
Algehele gradering
Was slegs vir een aand maar was skoon en rustig.
Greta V - Des 2023
Algehele gradering
Netjie en waarde vir geld.
Adrienne W - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Pierre L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie mooi en skoon.
Salome M - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely place, well received and had everything that we needed.
Gerrit J - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gerieflike plek met 'n goeie ligging.
Sydney A - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, veilige en vriendelike diens.
Corrie I - Sep 2023
Algehele gradering
Plek is baie netjies en ons is baie vriendelik verwelkom. Ons kan selfs braai.
Ilona B - Sep 2023
Algehele gradering
Suited our needs and budget.
Clint L - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Annale H - Aug 2023
Algehele gradering
Nie 'n aangename ervaring nie.
Thomas C - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Sundree R - Aug 2023
Algehele gradering
Was very pleasant.
The Cottage - Hadison Park se terugvoer
Apologies about the tv, but it was stolen the day prior to your arrival.
Kamohelo M - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect place and nice.
Mario C - Jul 2023
Algehele gradering
Exploring the diamond city.
Boet L - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Nandie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Cassie V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie oulike ingerigte plekkie. Naby aan die Groot Gat en naby eetplekke.
Marelize D - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelike mense.
Yandiswa S - Jun 2023
Algehele gradering
We were not comfortable and didn't enjoy our stay at all.
Theuns L - Jun 2023
Algehele gradering
Die plekkie is goed versorg en veilig.
Johanna J - Mei 2023
Algehele gradering
Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam selfs nadat ons bietjie later daar aangekom het.
Clive R - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent. Value for money.
Judith N - Apr 2023
Algehele gradering
Sakpas vir my behoeftes gewees.
Megan B - Apr 2023
Algehele gradering
Very calming.
Desmond V - Apr 2023
Algehele gradering
Good accommodation for the family.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Johann H - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike en stil omgewing.
The Cottage - Hadison Park se terugvoer
Die gaste moet ons 20 min voor aankoms laat weet van hul aankoms, aangesien daar niemand op die perseel is gedurende die dag nie.
Hannelie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Plek lyk glad nie soos in foto's nie.
Annelie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Ockert L - Mrt 2023
Algehele gradering
Het net een nag oorgeslaap, maar dit was baie billik.
Allen R - Mrt 2023
Algehele gradering
Groot plek.
Brigitte R - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf in Kimberley.
Christine L - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige mense, gerieflike woonstel.
Jacobus E - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerPearl V - Feb 2023
Algehele gradering
1 nag geslaap, maar dis geskik om meer nagte oor te slaap.
Nastasia V - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Liecha K - Feb 2023
Algehele gradering
Tevrede met The Cottage.
Lizette C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, plekkie baie netjies en goeie waarde vir geld.
Michelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker oornag rusplek.
Erla R - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable and enough space.
Tinus R - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf rustig en gasvry.
Andre M - Des 2022
Algehele gradering
Ideal vir oornag.
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Geskik vir oornagstop in rustige en stil omgewing.
Lynne S - Okt 2022
Algehele gradering
Home from home.
Johan B - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Ian P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en die diens was baie goed.
Brig General Bayand M - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Guy M - Okt 2022
Algehele gradering
Disappointed.
Angelique S - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent value for Money!
Sene G - Okt 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Annalien T - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Guido S - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely.
Wilemina S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Ben L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Samantha P - Sep 2022
Algehele gradering
Great value for money for what we needed.
Wilmien M - Sep 2022
Algehele gradering
'n Ongelooflike lekker plekkie om te oornag. My trippie was senutergend met my man se siekte, maar ek het in liefde en vreude daar gebly. Dankie julle.
Christiaan D - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en privaat. Heerlik gerus.
Carlien S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies, vriendelike diens.
Marius F - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Anel E - Jul 2022
Algehele gradering
We enjoyed the stay and would definitely recommend to friends.
Magrietha C O - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het nie lekker geslaap nie.
Lees meerCelest P - Mei 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Riette N - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
James B - Mei 2022
Algehele gradering
Die kuier van een aand verblyf was teleurstellend.
Lees meerThe Cottage - Hadison Park se terugvoer
Ons woon in Kimberley en ongelukkig het ons nie beheer oor ons Munisipaliteit se swak infrastruktuurdienste nie. Ons was self onkant betrap met die beurtkrag aangesien dit al die derde keer die spesifieke dag was, wat die krag afgeskakel was en ons nie 'n skedule van die munisipaliteit vir die 2de en 3de onderbrekings ontvang het nie. Ons het probeer om 'n skedule te kry, om onsself sowel as die gaste van die tye te vergewis, maar sonder sukses. Daar is wel handbeheerde noodligte in die eenhede
The Cottage is toegeruste selfsorgeenhede, gaste is self verantwoordelik vir hul eie toiletware, drink- en eetgoed. Die krag wat getrip het, was omrede die gaste, die mikrogolf, ketel en 'n haardroeër gelyktydig by een prop ingedruk het, en nie omdat daar fout met die krag was nie.
Die eenhede is toegerus met gasgeysers en vind dat gaste soms onkundig is met die gebruik daarvan. Alhoewel Kimberley swak watertoevoer ook gehad het die spesifieke tyd as gevolg van hoofwaterpypleidings wat vervang was, het ons 'n watertenk en kan nie dink dat daar 'n probleem was nie. Dit is baie onredelik van die gas om te kla omrede hy moes wag omdat die krag by die aangrensende eenheid aangeskakel moes word. Dit is ongelukkig waar die hoofskakelaar installeer is en aangesien die eenheid ook gaste ingehad het en moes ons hulle privaatheid ook in ag neem voordat ons kon ingaan om die krag aan te skakel. Ek glo dit was vir hulle ook ongerieflik as gevolg van die klaagster se fout, maar was vir hulle heeltemal verstaanbaar.
Dit was onnodig dat die gaste hul jasse op die vloer moes neersit, aangesien daar stoele is waaroor dit gehang kon word.
Die koue het onverwags die dag gekom, maar ons het twee keer verneem is die duvets en komberse genoeg en die gaste was tevrede. Ons het genoem dat indien hul nog komberse benodig moet hul net kom vra, aangesien die linne in die hoofhuis gestoor word, omrede van die vorige gaste al van ons linne saamgevat het. Ons het ook die verwarmers en elektriese komberse verwyder uit die eenhede, aangesien al die gaste nie ewe spaarsaamig en versigtig daarmee werk nie en ons al baie skade gely het.
Ongelukkig kan ons nie al ons gaste tevrede stel met ons dekor nie, maar doen ons dit volgens ons keuse. Jammer as dit vir die gas 'n vuil voorkoms gebied het, maar die eenhede is immers netjies en skoon en kon sy voete op die pragtige swart mat gesit het.
Ons verwelkom ons gaste en bied ons hulp aan wanneer hul probleme ondervind, maar verder bied ons hul privaatheid en rus.
Groete
Bertram Jacobs J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker, waarde vir geld as eienaar aandag gaan gee aan gebreke.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Riaan R - Apr 2022
Algehele gradering
Basies goed, maar koud.
Johan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf naby alles.
Claudette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Kimberley was awesome. Die verblyf was lekker.
Riëtte D - Feb 2022
Algehele gradering
Business travel.
Jacobus O - Feb 2022
Algehele gradering
Oornag op pad huis toe na Gauteng.
Joanika D - Feb 2022
Algehele gradering
Plek was groter as verwag.
Gerhardus Phillipus V - Jan 2022
Algehele gradering
Skitterend.
Morne P - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Piet H - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag.
Gail T - Jan 2022
Algehele gradering
Value for money
Elsabe V - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Gershwin A - Jan 2022
Algehele gradering
It was perfect for what we needed.
Aldo T - Des 2021
Algehele gradering
Lekker vir oornag.
Roeleen W - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Kathy R - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus.
Lize V - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam en netjies.
Frederik J - Des 2021
Algehele gradering
Goeie plek om uit te rus op 'n vakansie deur Suid-Afrika.
Anet O - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker stil omgewing.
Robert T - Nov 2021
Algehele gradering
It was a perfect location near all the places we needed.
Marno F - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik. Lekker. Netjies. Gasvrye ontvangs.
Ronelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasheer. Lekker geslaap.
Lizahn F - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het 'n aangename ondervinding gehad.
Leon G - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike gastehuis.
Terance F - Sep 2021
Algehele gradering
We felt pictures on site were misleading.
Sabrina B - Aug 2021
Algehele gradering
Pleasant
Marlize G - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en gasvry.
Buks G - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en privaat.
Madia N - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Warm en veilig.
Stiaan M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en rustig.
Adelle D - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike fasiliteit.
Lukas G - Jun 2021
Algehele gradering
Was beslis nie lekker.
Louise H - Jun 2021
Algehele gradering
Peaceful and safe.
Jacobus Lazenby L - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Barnard S - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gemaklik.
Albertus M - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker, gerieflik, prakties en goedkoop.
Iben B - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
Jeandie L - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Chris E - Apr 2021
Algehele gradering
Alles was reg en netjies.
Yolanda K - Mrt 2021
Algehele gradering
Niks om oor huis toe te skryf nie.
Fritz H - Feb 2021
Algehele gradering
Groot spasie.
San L - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was goeie beddens, lieflike tuin en gasvrye diens.
Rochelle W - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome
Emmerie N - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Hilna R - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike, flinke diens in 'n stil omgewing.
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig en stil.
Ansie V - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Louise R - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en alles wat jy nodig het vir 'n oornag se slaap.
Riette N - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik
Sandra V - Nov 2020
Algehele gradering
For our purpose it was perfect.
Belinda L - Okt 2020
Algehele gradering
Ons is hartelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ons was 'n bietjie onkant gevang met die dat die badkamer nie 'n deur het nie wat privaatheid beïnvloed, maar die netheid en gasvryheid het ons beïndruk.
Wilna B - Sep 2020
Algehele gradering
Het oorgeslaap oppad na Pretoria, gerieflik.
Marthinus S - Sep 2020
Algehele gradering
Alle benodigdhede was beskikbaar, geen klagtes.
Garth L - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Anneke V - Mrt 2020
Algehele gradering
Oulike plek, kort aandag.
Jolene V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Eunice M - Mrt 2020
Algehele gradering
It felt like a home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit voel soos 'n huis weg van die huis.
Hierdie plek is wonderlik. Ek was mal daaroor. Sal beslis weer saam met my gesin teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Braampie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Veilige, stil omgewing met 'n vriendelike konyn.
Jennifer M - Feb 2020
Algehele gradering
Ruim verblyf met alles wat jy nodig het.
Pako M - Feb 2020
Algehele gradering
It was surprisingly quaint. Would stay there again.
Johanita K - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustige, huislike atmosfeer. Moes 3 nagte oorbly, dogter het keiser gehad. Baie goeie ligging en ons het baie veilig gevoel.
Moipone T - Jan 2020
Algehele gradering
I was disappointed, because I was not allocated the space that I was promised and was confirmed to me by the agent.
Anria V - Jan 2020
Algehele gradering
Veilig, ruim, stil area.
Lillian M - Jan 2020
Algehele gradering
Value for money, very clean. Very safe. Location great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld. Baie skoon. Baie veilig. Great ligging.
Die plek is baie gerieflik. Die gasheer is great. Nice erf om in the braai en ontspan. Sal weer teruggaan en aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mathilda E - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi en goed ingerig.
Pieter V - Jan 2020
Algehele gradering
Vinnige rustige oorslaap.
Conrad B - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, groot, bekostigbaar.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Terri C - Des 2019
Algehele gradering
Adequate space, all the basics, but dirty kitchen and dishes.
Annalie F - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hennie P - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Liezl D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Dawie V - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker en knus.
Jason E - Okt 2019
Algehele gradering
Great place for business travellers.
André M - Sep 2019
Algehele gradering
Modern furnishings provided a comfortable stay in a quiet neighbourhood.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Moderne afwerkings bied gemaklike verblyf in 'n rustige woonbuurt.
Moderne afwerkings bied gemaklike verblyf in 'n rustige woonbuurt. Dit was 'n wonderlike plek om 'n nag deur te bring op pad huis toe van die kus af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bennett V - Sep 2019
Algehele gradering
Voldoen aan nodige vereistes. Rustig en intiem.
Judy J - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Taryn B - Sep 2019
Algehele gradering
Very nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plek.
Was 'n wonderlike plek om te oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tanya C - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Izelle E - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige cottage.
Ohna K - Aug 2019
Algehele gradering
Stil buurt, baie gerieflik en netjies, baie geskik vir gesin.
Angelique V - Jul 2019
Algehele gradering
Vreeslik lekker, mooi en baie vriendelike diens.
Doretha V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Thea V - Mei 2019
Algehele gradering
Die verblyf het meer gebied as wat ek voor betaal het.
Elisna V - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Skoon en netjie
Izel K - Apr 2019
Algehele gradering
Middelmatig
Lees meerEileen B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly - goeie waarde vir geld.
Estelle M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Gert J - Nov 2018
Algehele gradering
Onvoltooide stort, maar skoon en gerieflik.
Leeann M - Nov 2018
Algehele gradering
Okay.
Mpho M - Okt 2018
Algehele gradering
Bad service and will never ever go to that place again.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Shandre V - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Baie vriendelike gasheer.
Mariët V - Sep 2018
Algehele gradering
Verblyf omgewens.
Hendrik B - Aug 2018
Algehele gradering
Ek kan Hadison Park verblyf enige tyd aanbeveel.
Lees meerMarianna B - Jun 2018
Algehele gradering
Neat and clean.
Justin D - Jun 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Justin D - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en waarde vir geld - ek sal hul graag aanbeveel.
Basil V - Apr 2018
Algehele gradering
Fully equipped for all our needs.
Gerhard S - Apr 2018
Algehele gradering
Sakpas, als wat nodig is, sonder frills, maar skoon en netjies.
Henda J - Apr 2018
Algehele gradering
Was baie lekker. Mal oor die privaatheid.
Deon L - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustige plek as jy wil oorslaap vir 1 aand.
Nelanie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Christien S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Marita V - Mrt 2018
Algehele gradering
Veilig, skoon en netjies.
Melissa M - Feb 2018
Algehele gradering
So gerieflik, net wat mens nodig het.
Marlene E - Des 2017
Algehele gradering
Baie dankie, mooiste plekkie om te rus.
Ronel V - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Lorinda D - Des 2017
Algehele gradering
Oornag.
Wouter V - Des 2017
Algehele gradering
Plek is skoon, maar nie goed afgewerk nie. Weer 'n waterprobleem - ek vermoed hulle het 'n tenk en pomp na die cottage.
Chris L - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anet C - Nov 2017
Algehele gradering
Gasvry en aangenaam.
Simone H - Nov 2017
Algehele gradering
Comfortable, cozy and value for money.
Sylvia B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Alfred C - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Chantelle F - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties. Sien julle weer volgende jaar.
Leonie V - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker plekkie maar kort 'n paar veranderings.
Lees meerDaniel K - Aug 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar, ruim, stil en veilig.
Natalie F - Jul 2017
Algehele gradering
Everything we needed and more.
Lees meerIsobel E - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik, pragtig en goed toegerus.
Elize A - Jun 2017
Algehele gradering
Ruim bekostigbare selfsorg verblyf.
Elna B - Jun 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Annelen K - Mrt 2017
Algehele gradering
Nejties en skoon. Goed toegerus.
Linda C - Feb 2017
Algehele gradering
Very well presented accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie mooi versorgde verblyf.
Skoon, netjies en maklik bereikbaar. Was mal oor die dekor en aandag aan detail. Veilige parkeerplek en gerieflike ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Marinda V - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi binne-versiering.
Carol F - Nov 2016
Algehele gradering
The owners were very helpful in faxing the proof of payment to travelground and making sure that we are not inconvenienced.
Suné P - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en lekker spasie vir kinders.
Ros K - Jul 2016
Algehele gradering
Nice cottage with room for improvement on service.
Lees meerAnn B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie mooi ingerig. Privaatheid is nie goed nie. Vriendelike diens en mense. Sal weer kom.
Heidi L - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese oornag-geriewe met al die nodige "amenities".
Lees meerGerrit M - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, maar met klein dingetjies wat pla.
Lees meerRonel F - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker en gemaklik gebly.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Lucille K - Jan 2016
Algehele gradering
Ek sal die plek aanbeveel as jy nie omgee vir 'n bad en geen TV nie.
Lees meerGerda D - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies, mooi en gerieflik.
Therisa B - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam verras met The Cottage.
Adel V - Des 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies, lekker geslaap!
May V - Des 2015
Algehele gradering
Kimberley-gasvryheid.
Trudy R - Des 2015
Algehele gradering
Lieflike plek en aangename verblyf.
Helmien E - Nov 2015
Algehele gradering
Netjies, baie ruimte en die privaat "tuintjie" agter was 'n bonus.
Helena G - Sep 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Wilma M - Aug 2015
Algehele gradering
Was vreeslik lekker gewees.
Andre V - Jul 2015
Algehele gradering
Aangenaam buiten 'n paar tekortkomings.
Trevor L - Jul 2015
Algehele gradering
Sal beslis dit weer gebruik.
Guy P - Mei 2015
Algehele gradering
Unregistered, unsafe, uncomfortable for us. Not recommended.
Lees meerSusan S - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker stil area naby alles.
Carmen F - Apr 2015
Algehele gradering
The place is very neat and tidy.
Andre V - Feb 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Jan B - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Dinki B - Des 2014
Algehele gradering
Alhoewel die gasheer baie behulpsaam was om vir ons n rolstoel vir die volgende dag se uitstappie te reël, sal ek nie sê die plekkie is die geld werd nie.
Lees meerMarteleen V - Des 2014
Algehele gradering
The Cottage was netjies, skoon en prakties.
Carin S - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige geriewe.
Philip M - Okt 2014
Algehele gradering
Ek het lekker gebly, dankie.
Susan R - Sep 2014
Algehele gradering
Vriendelik.
Riaan B - Aug 2014
Algehele gradering
Een nag se oorblyf met my vrou en dogtertjie. Uitstekend!
Venecia R - Aug 2014
Algehele gradering
Comfortable, and friendly hosts
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simonstraat 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap