Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage on Braemar

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemar-singel 38, Greendale Park, Howick North, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 190 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Cottage on Braemar is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in die hartjie van die Middellande, KwaZulu-Natal. Dit is naby verskeie geriewe, winkels en is 14 km vanaf die Karkloof Country Club en die Karkloof-valle, en 6 km vanaf die Midmar-dam geleë.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit lei na 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n enkeldagbed vir gemak en sitplek. Daar is ook 'n TV met Netflix en WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike oprit met 'n goed versorgde tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cottage on Braemar sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The Cottage on Braemar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerald And Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Braemar-singel 38, Greendale Park, Howick North, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Cottage on Braemar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemar-singel 38, Greendale Park, Howick North, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd904d325c70e9a6a7ca63563b536b0d72b27d6704e567e3577cf20258639355f1250a58e344cafb8492d7453d18399e1f61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 38 Braemar Cresent Greendale Park 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.4849582 30.2203545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem