LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Country Guesthouse | LekkeSlaap
+90

The Country Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir The Country Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Lizanne L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Lekker ontbyt, wonderlike area, en gerieflike bed, en badkamer.

Linette R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Kamer netjies, stoep vuil en meubels kort aandag. Televisie lawaaierig, ons het nietemin lekker gebly en sal verblyf aanbeveel.

Alicea O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicea O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige wegbreek waar kliëntediens van bostaande gehalte is.

Pragtige, knus tuiste omring deur mooi natuurskoon. Elaine het ons geakkomodeer en uit haar pad gegaan om ons later te ontvang. Netjies en ideaal vir kwaliteittyd saam.

David T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ontbyt in 'n lang tyd.

TV het nie die beste beeld gehad nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Best breakfast in a long time.

TV was not the best picture.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jo-mari R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-mari R
Saam met vriende

Baie lekker gebly dankie en goed geleë.

Gastehuis is sentraal geleë. Verblyf was aangenaam.

Leticia P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia P

Alles was net reg. Dankie.

Ons was 'n groep van 9 mense en alles was net reg. Almal het dit baie geniet en sal weer terug gaan. Die diens was onverbeterlik.

Pieter V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Sal teruggaan.

Die ligging, tuin en atmosfeer gee 'n plaasgevoel met 'n goeie restaurant.

Theuns V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, baie dankie.

Die ligging was perfek omdat ons 'n funksie gehad het na aan die Country Lodge. Dit was baie lekker - dankie.

Riëtte B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegkomkans.

Vriendelike diens en privaatheid in 'n beeldskone omgewing. 'n Wonderlike plek om net te ontspan en van die gejaag te ontsnap.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandberg Farm, 96 Winery Pad, , Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASOCIHCfwth8UjiXuM4IkHxsfsHma6dSgZxciuiOhEuD0MSIZew?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 Zandberg Farm, 96 Winery Road Off R44 Between Stellenbosch & Somerset West 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.027206585265 18.809108483467
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!