+14
Selfsorg in Die Bult

The Cozy Acre Unit 2

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Die Cozy Acre Eenheid 2 is 'n gemaklike selfsorg-eenheid, geleë in 'n stil woonbuurt van Potchefstroom, wat 'n gerieflike en ontspanne verblyf bied vir enkelreisigers of paartjies.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die en suite-badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, induksieplaat en ketel, ideaal vir die voorbereiding van ligte maaltye. Die area sluit 'n gemaklike rusbank in, en gaste kan gratis WiFi geniet gedurende hul verblyf.

Gaste word voorsien van gratis parkering op die perseel en 'n gerieflike basis vanwaar hulle Potchefstroom kan verken, met maklike toegang tot winkels, restaurante, opvoedkundige instellings, sportfasiliteite en plaaslike besienswaardighede soos parke, museums en skilderagtige buitelugruimtes.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Volledige kombuis

Ligging

  • 6 Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12452b06794776b20ba74fa5c74ce3f3db433076737e6302c469d04d5c0598956aa4e9df1765fd0e788b96cd44be7f6ee05b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.697032449192 27.101540936805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang