LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Selfsorg in Die Bult

The Cozy Acre

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jo-Anne J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Wonderlik. Sonja en Lukas is regte hartsmense. Ons was baie vriendelik ontvang. Hulle was baie behulpsaam met verwysings na lekker eetplekke. Die woonstel was baie stylvol ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het baie lekker gebly en sal gerus weer The Cozy Acre gebruik. Dit was 'n baie gerieflike ligging indien jy rondom die JB Marks stadion moes beweeg. Die eenheid was skoon, netjies en meer as genoeg vir 'n aand se oorslaap. Ons het baie veilig gevoel en gemaklik rond beweeg. Die eienaars is vriendelike, gasvrye, ontvanklike mense en dit was nie lank nadat ons by die hek gestop het nie, toe is ons al in 'n gesettle'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santal G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly. Die koffie en beskuit was heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
1 nag
4.8
Apr 2026

Julle sal ons beslis weer sien. Baie lekker gebly, skoon, netjies, die self-inklok instruksies was deeglik. Dit is naby aan die winkels en veilige parkering binne die perseel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Susanna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Meeste gashere antwoord binne 4 ure
Vanaf R820
R820 R738
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R820
R820 R738
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R820
R820 R738
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Johannes Dreyer street, Heilige Akker, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa99fd78738763098d3bab8a67eb4662c1d266644b08bb8eca708ae157f88e0d2775af89578ebb720cf2a0fbd80baa33f1791?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R738 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 6 Johannes Dreyer street Heilige Akker 2531 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.697087563417 27.101571782209