The Cozy Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ernststraat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Cozy Cottage bied verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers in Aqua Park, Tzaneen.
Hierdie kothuis het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Daar is ook 'n TV met volledige DStv, WiFi, 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hul maaltye saam om die tweesitplek-etenstafel geniet.
Verder het gaste toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek.
The Cozy Cottage is net 2,3 km vanaf Tzaneen se Mediclinic en leefstylsentrum, asook 3 km vanaf die winkelsentrum en verskeie restaurante. Tzaneen bied talle voetslaanpaaie en besienswaardighede soos die Tzaneen Museum, Kings Walden Tuin en die Agatha Krokodilplaas. Gaste kan ook die verskeie natuurreservate in die area, soos die Tzaneen-dam verken.
Slaapplek
’n Bespreking by The Cozy Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Ernststraat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink The Cozy Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tzaneen Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ernststraat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom