Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cullinan B&B

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Frost Straat, , Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cullinan B&B bied netjiese, goed onderhoude en bekostigbare verblyf in Queenstown in die Oos-Kaap. Dis in die rustige voorstad Balmoral naby Queenstown Girls' High School en Queen's College geleë.

Elke kamer is besonders ingerig en die beddens is met topgehalte-linne oorgetrek. Geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, muurverwarmers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, mikrogolf en yskassie in. Elektriese komberse word voorsien vir die koue Queenstown winternagte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die hoof-eetarea het sitplek vir 20 gaste en 'n smaaklike ontbyt word daagliks voorgesit. Ons het onderdak-braaigeriewe en 'n tuin waar jy kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar.

The Cullinan is trots op die ryk kulturele geskiedenis wat Queenstown bied en kombineer moderne style met tradisionele bekoring om sy gaste tuis te laat voel. Die hoë standaard van ons persoonlike diens maak The Cullinan 'n toevlugsoord waar gaste gerief en privaatheid kan ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir The Cullinan B&B
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 7

Ligging

  • 23 Frost Straat, , Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Cullinan B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Queenstown Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Frost Straat, , Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNjY0MzIxLTUzYWUtNDI1YS05ZDA4LTczOTEzOWY0MmU0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 23 Frost Street Balmoral 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.890463 26.882133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem