The Deck
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 24 van Plaas 418, De Tweedespruit, Pretoria, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Deck is in Pretoria in die middel van die wildernis geleë en bied rustieke selfsorg-tentverblyf wat 'n behoorlike wegbreek buite die stad verseker. Hiér sal gaste onder die sterre slaap en met die geluide van die natuur wakker word.
Die tent bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 struktuurtente en 'n buitebadkamer. Elke tent het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens vir kinders. Die buitebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hulle eie beddegoed, kussings en handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n ingeboude braai toegerus. Daar is ook 'n etenstafel op die dek en 'n uitsig oor die vallei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan by die kampvuur kuier, in die natuurlike swemdam afkoel, of die omliggende wildernis met 'n begeleide natuurwandeling verken. 'n Kundige gids sal gaste op skilderagtige roetes lei, die plaaslike flora en fauna uitwys en fassinerende feite oor die ekosisteem deel.
Gaste sal 'n geskikte veldvoertuig moet gebruik om die Rough Bush-kampterrein te bereik. Die terrein kan dalk uitdagend wees en 'n 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word sterk aanbeveel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Deel 24 van Plaas 418, De Tweedespruit, Pretoria, 1000, Gauteng
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 24 van Plaas 418, De Tweedespruit, Pretoria, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom