2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26A Simonstown Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Deck is 'n bekoorlike en ongekunstelde selfsorgwoonstel in Vishoek. Dit sit teen die hange van die berg en spog met 'n pragtige see- en berguitsig. Die woonstel is naby die strand, bekoorlike winkels, restaurante en 'n winkelsentrum.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaaparea met 'n dubbelbed en bied direkte toegang tot die dek. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas toegerus. Die kombuisie het ook 'n toonbank met 2 stoeltjies.
Die onderdakdek het twee sonstoele en 'n dubbelrusbank. 'n Losstaande braai is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 26A Simonstown Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Gaste dink The Deck het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26A Simonstown Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang