The Dell
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 196
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Annetjie V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was weereens, soos altyd, heerlik gewees.
Janes S - Apr 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Yolanie V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker uitgerus in mooi natuurskoon.
San-mari V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi.
Hannes S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Wicus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid uit die boonste rakke.
Fani V - Mrt 2024
Algehele gradering
Good. But the bed part was sad.
Richard V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, het dit baie geniet.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Louis B - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelukkig nie baie aangenaam nie.
Henk D - Feb 2024
Algehele gradering
Was aangenaam gewees en die omgewing is baie mooi, veral met die wild wat so rondloop.
Elmarie L - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Adriaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Tallies T - Jan 2024
Algehele gradering
Sommer net lekker.
Stephnie S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Janika M - Des 2023
Algehele gradering
Calm.
Coreen G - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi rustige natuurwegkoms.
Shane E - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, vriendelike staff.
Shirley S - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Gawie B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspanne.
Hannes V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tiaan C - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Sone H - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en vriendelik.
Francois N - Jul 2023
Algehele gradering
Stil, rustig, ontspanne, ongelooflike mooi uitsig.
Michelle J - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf met vriendelike eienaars.
Sonette H - Jun 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Darelle G - Jun 2023
Algehele gradering
The Dell bied 'n goue geleentheid om uit die stad te ontvulg en om net bietjie jou batterye te laai.
Pieter E - Mei 2023
Algehele gradering
Foutloos.
Charlize P - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was lekker rustig gewees. Die kagelvuur was 'n groot wen met die koue weer.
Nichelle S - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing, maar ongemaklike akkommodasie.
Lees meerFabienne D - Feb 2023
Algehele gradering
Quiet and relaxing. Just what a person needs after the city life.
Willie V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en pragtige plek.
Veronica V - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en rustige akkommodasie.
Kobus J - Jan 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Louis L - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Lelani V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike rustigheid langs die rivier.
Lees meerAnnemarie V - Jan 2023
Algehele gradering
Definitief die moeite werd in elke opsig.
Francois V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige atmosfeer en lekker naby aan Johannesburg.
Eugene V - Sep 2022
Algehele gradering
Dis 'n lekker rustige wegbreek.
Chris J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker sal weer gaan.
Annetjie V - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Megan F - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en rustig. Baie lekker wegbreek gewees.
Coen S - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek vir vinnige oorslaap op pad na Vrystaat of Gauteng.
Etienne B - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker naweek, lekker stil en kon ontspan.
Liana S - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker winterkuier by 'n kaggel.
Charmaine V - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gerus, plek is skoon en die natuur is reg rondom jou.
Ross H - Mei 2022
Algehele gradering
Staff extremely friendly and willing to assist.
Jolanda V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en mooi.
Carina T - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Ronnie B - Apr 2022
Algehele gradering
Puik. Baie mooi en rustig.
Jurgens H - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek op die oewer van die Vaalrivier.
Angie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese oord.
Tharicha D - Jan 2022
Algehele gradering
Die plek was netjies en die eienaars baie vriendelike en behulpsame mense.
Corene H - Des 2021
Algehele gradering
Aktiwiteite wat geadverteer was, was nie beskikbaar nie. Baie klein, net goed genoeg vir visvang.
Lees meerMargo V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Peter K - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek reg langs die rivier.
Sumarie E - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Elize C - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Zikhali S - Okt 2021
Algehele gradering
Loved every minute.
Mike K - Okt 2021
Algehele gradering
Tranquillity.
Jen G - Sep 2021
Algehele gradering
Scenic views of river, so awesome.
Grace S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Renette V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Alex N - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike natuurwegbreek saam met ons 2 klein manne en Oupa.
Kulu D - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Werner D - Mei 2021
Algehele gradering
Puik diens van ontvangs en die res van die werknemers!
Annamarie K - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf in netjies, goed toegeruste eenhede.
Richard D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë, baie rustig en 'n rusplek vir die naweek.
Marius D - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging en uitstekende diens.
Renet C - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig met 'n mooi uitsig van die rivier.
Charmaine M - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome stilte.
Helene M - Nov 2020
Algehele gradering
Was baie ontspannend.
Sean G - Nov 2020
Algehele gradering
Great Parys country getaway.
Roxanne V - Nov 2020
Algehele gradering
Was 'n vreeslike lekker rustige plek.
Jana T - Okt 2020
Algehele gradering
Baie hulpvaardige personeel.
Clarissa D - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik om te rus.
Sumandra D - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging, voldoende ingerig, vriendelike kliëntediens.
Cornelius V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en goeie ontvangs.
Michael R - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies, Eugene is baie vriendelik, sal beslis weer 'n draai maak.
Quinton W - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, genoegsaam, netjies, mooi en lekker.
Christelle N - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Siebert V - Jan 2020
Algehele gradering
Vuil.
The Dell se terugvoer
Hi Siebert,
Ek wil groot om verskoning vra vir jul ervaring. Vertrou dit was slegs 'n uitsondering. Ons het aandag gegee aan al die punte. Hoop ons kan jul in die toekoms akkommodeer.
Nico F - Nov 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging reg langs die rivier.
Mauritz F - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek in die natuur gewees.
Liezel J - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig.
Darelle G - Aug 2019
Algehele gradering
Dit is 'n rustige omgewing om 'n lekker wegbreek van die besige stadslewe te hê.
Lees meerJessica B - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer, vriendelike diens en lekker blyplek.
Le Roux W - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing met behulpsame personeel.
The Dell se terugvoer
Baie dankie Le Roux, sien jul gou weer!
Charl N - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf naby die rivieroewer.
Esme V - Apr 2019
Algehele gradering
Wat 'n heerlike verrassing.
Lees meerLizette C - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Plek waar 'n mens regtig kan gaan rus.
Monique V - Feb 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Dorothy S - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en salig/
Mel G - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Chris S - Des 2018
Algehele gradering
Nice plek. Vlooie in kooi. Kort lugversorging. Pofadder-gebou kort aandag.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Zjak D - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam verras.
Johan R - Des 2018
Algehele gradering
Stil, pragtige omgewing. Hulle huisvesting is baie skoon en gerieflik.
Charlene O - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en diens is baie goed.
Jossie D - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was pragtig daar, het baie bederf gevoel en heerlik geslaap.
Albert D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en ligging is perfek.
Renske S - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Sanet S - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties, rustig en baie netjies.
Mev K - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, alles wat jy nodig het, veilig en uitstekende diens.
Christa E - Sep 2018
Algehele gradering
Het bespreek by Zebra, maar is toe in Eland, en koffie was net vir 2 en nie vir 3 persone, sal dalk moet dink aan TV.
Helen L - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Carmie W - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging naby die rivier.
Lees meerAdelanest@gmail.com V - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
The Dell se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Adela. Ons is bly dat jul die natuurskoon by The Dell geniet het en hoop om jul sommer gou weer te sien!
Gaddie B - Jul 2018
Algehele gradering
So rustig en prentjiemooi, al was dit in die hartjie van die winter.
Laska W - Jul 2018
Algehele gradering
Dis baie stil en rustig!
Derek C - Jun 2018
Algehele gradering
My ander helfte het 'n traan gepik toe ons vertrek.
Karen E - Jun 2018
Algehele gradering
'n Heerlike plekkie vir 'n wegbreek-naweek.
The Dell se terugvoer
Baie dankie Karen. Dit was lekker om jul by The Dell te akkommodeer.
Echelle L - Mei 2018
Algehele gradering
Dis mooi daar en baie netjies, maar is nie vir iemand wat stilte soek nie.
Lees meerBelinda H - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasies.
Alicia F - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik, persoonlike diens, rustig! Definitief die moeite werd.
The Dell se terugvoer
Baie dankie Alicia, dit was 'n plesier om julle drie by The Dell te akkommodeer. Hoop julle kom kuier gou weer!
Desire M - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Leon S - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlik gewees, pragtige plek.
Alwyn H - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Rentia M - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker gebly by die rivier se rustigheid.
Lees meerAdelle M - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflike skoon chalets met alles wat nodig is vir selfsorg en rustige omgewing.
Rina D - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker naweek.
The Dell se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer, hoop ons sien jul gou weer.
Hans L - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer en vriendelike verwelkoming.
Marieka C - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker ontspan.
Ben K - Des 2017
Algehele gradering
Lieflike plek om weg te breek van die gejaagde stadslewe om weer met die natuur se rustigheid en skoonheid te vereenselwig.
The Dell se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Annamarie.
Sien uit om jul weer te akkommodeer.
Henrico N - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Dawie C - Okt 2017
Algehele gradering
Ek het dit geniet en sal weer kom kuier.
The Dell se terugvoer
Dit was beslis nie 'n somersnaweek gewees nie, maar ek is baie bly om te hoor dat julle dit steeds geniet het. Dankie vir die ondersteuning, ons hoop om julle weer te sien.
Johan B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker huisie.
Dewald B - Aug 2017
Algehele gradering
Amazing mooi, veral die Visarend-huisie.
The Dell se terugvoer
Dankie Natasha,
Bevoorregtheid om 'n stukkie hemel op aarde te he.
Hoop ons sien jul gou weer.
Werner N - Jul 2017
Algehele gradering
Perfek!
The Dell se terugvoer
Baie Dankie, Werner.
Hoop ons sien julle gou weer.
Marlize K - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het die rustigheid, natuur en stilte verskriklik geniet!
Lees meerThe Dell se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Marlize. Kom kuier gerus weer as jul die natuur mis.
Julene E - Apr 2017
Algehele gradering
Absolute kalmte en rustigheid, net wat die siel nodig gehad het.
The Dell se terugvoer
Baie dankie Julene. Hoop ons sien jul gou weer.
Melanie N - Apr 2017
Algehele gradering
Beste plek ooit!
The Dell se terugvoer
Baie dankie, Melanie.
Dit is gaste soos julle wat ons besigheid 'n sukses maak.
Deirdre H - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker slaap?
The Dell se terugvoer
Baie jammer vir die ongerief, ons sal aandag daaraan gee.
Donovan B - Mrt 2017
Algehele gradering
Relaxing and tranquil.
Danie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Stil, ontspanne, skoon, en mooi.
The Dell se terugvoer
Baie dankie dat jul The Dell gekies het vir die verjaarsdag wegbreek. Dit was 'n plesier om jul te akkommodeer. Hoop om jul gou weer te sien.
Madeleine K - Feb 2017
Algehele gradering
Awesome.
Jaco B - Jan 2017
Algehele gradering
Die verblyf is uitstekend en ontvangs is baie goed!
Magda B - Des 2016
Algehele gradering
As gesin het ons baie lekker ontspan.
The Dell se terugvoer
Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien!
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Tienie D - Des 2016
Algehele gradering
Rustig, veilig, heerlik!
Nico F - Nov 2016
Algehele gradering
'n Wonderlike, rustige plek om net af te pak en te ontspan!
The Dell se terugvoer
Baie dankie, ek hoop om jul gou weer by The Dell te ontvang.
Renee B - Nov 2016
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Dewet S - Okt 2016
Algehele gradering
Dis baie rustig.
Nico J - Okt 2016
Algehele gradering
Het dit baie geniet!
Marno R - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker
Marilette C - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer terugkeer.
Nicholas W - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Yvonne D - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties plek met baie diere en visvang. Sal weer en weer gaan. Naby aan Parys wat 'n moet sien is.
Michael T - Aug 2016
Algehele gradering
Goeie visvang-verblyf.
Hantie P - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, bestuur baie behulpsaam en vriendelik.
Tanya S - Jul 2016
Algehele gradering
Rustig en pragtig verby!
Adele J - Jun 2016
Algehele gradering
Was lekker rustige verblyf.
Suzel P - Apr 2016
Algehele gradering
Rus en vrede vir die siel.
Michael P - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker, het dit baie geniet.
Helene S - Apr 2016
Algehele gradering
Beeldskoon!
Delize D - Apr 2016
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerBelinda L - Apr 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Cheree V - Mrt 2016
Algehele gradering
Mooi plek maar 'n paar probleme.
Landi B - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was regtig ontspannend.
Cj S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker, privaat en ongelooflike natuurskoon.
Wiana B - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Lisa C - Feb 2016
Algehele gradering
Awesome!
Karen J - Feb 2016
Algehele gradering
Die plekkie is ongelooflik.
Rachel M - Feb 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Helen L - Jan 2016
Algehele gradering
Baie rustig en lekker naby vir 'n naweek.
Annelie S - Des 2015
Algehele gradering
Rustige omgewing, vriendelike diens.
Dale V - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlik, pragtige natuurskoon en heerlik rustig. Gasvrye en voortreflike kliëntediens.
Esca J - Okt 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
Magda L - Sep 2015
Algehele gradering
Romantiese wegbreeknaweek.
Rosemarie S - Sep 2015
Algehele gradering
Just a relaxing break.
Petra N - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Vanessa B - Aug 2015
Algehele gradering
Nie sleg nie, lekker naby aan Parys. Maar sal nie teruggaan nie.
Annelia B - Jul 2015
Algehele gradering
Sitkamerstel baie slegte kussings, kaggel rook binnetoe.
Jannie L - Jul 2015
Algehele gradering
Ontspanne naweek met stilte en rustigheid.
Rian J - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekend en rustig!
Linda D - Mei 2015
Algehele gradering
Ongelooflik puik!
Emarie J - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Simone C - Mei 2015
Algehele gradering
Wonderlike plek, definitief soos 'n naweekhuisie gevoel!
Moira D - Apr 2015
Algehele gradering
The river unit was very cosy and clean with great views, but the service was poor.
Lees meerKarin V - Apr 2015
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Lees meerHannes E - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangename atmosfeer.
Christo B - Mrt 2015
Algehele gradering
Puik, skoon geriewe weg van alles af.
Antoinette V - Mrt 2015
Algehele gradering
'n Netjiese huisie met al die nodige goed.
Tinka M - Mrt 2015
Algehele gradering
Sal dit nie vir enigeen aanbeveel nie.
Johan F - Feb 2015
Algehele gradering
Pragtige venue, goeie diens, perfekte ligging, lekker visgevang!
Wentzel V - Feb 2015
Algehele gradering
Wonderlik geleë, baie gerieflik en vriendelike diens.
Louis C - Des 2014
Algehele gradering
Netjiese plek, vriendelike mense, fantastiese omliggende omgewing.
Alma D - Nov 2014
Algehele gradering
Ek en my man het vir ons 13de huweliksherdenking vir die naweek hier plek bespreek, vir bietjie alleentyd en om asem te skep vir die laaste deel van die jaar.
Schalk V - Nov 2014
Algehele gradering
Wonderlike ligging, skoon en netjiese verblyf, ideale wegbreek!
Annelize T - Okt 2014
Algehele gradering
Ons was 4 mense in een Chalet, want hulle was vol bespreek, en tog was dit heerlik!
Zeldie V - Okt 2014
Algehele gradering
Lekker atmosfeer met mak diere om jou!
Marthie C - Sep 2014
Algehele gradering
Ons verblyf was in die week en die rustigheid is lawend.
Nick B - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker gewees. Vriendelike werknemers en ongelooflike ligging langs die Vaalrivier.
Lees meerAndre S - Aug 2014
Algehele gradering
Relaxing and tranquil setting
Frans P - Aug 2014
Algehele gradering
Lieflike omgewing, rustig, privaat lekker staproetes.
Thea L - Aug 2014
Algehele gradering
Very quiet with a lovely view.
- Kapasiteit: 45 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom