LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+62
Selfsorg in Parys

The Dell   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 316 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jan N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Pragtige en rustige omgewing. Heerlik oornag. Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Lieflike chalet en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie rustig. Ja, natuurlik was dit baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene N
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Fantasties. Ons het heerlik gekuier. Die diens was gasvry en vriendelik, die verblyf was beeldskoon. Presies wat ons nodig gehad het om te ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zain S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Great. We had an amazing stay at the Dell, the staff are friendly, and the place is kept well. I will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Baie aangenaam. Gerieflike verblyf. Sal weer daar bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustige, vriendelike blyplek. Ons het vreeslik lekker gebly, die huis was goed ingerig met alles. Die ontvangs was gasvry en vriendelik, die gamedrive was so lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
vicky
The Dell
Baie dankie, Annetjie Hoop ons sien julle gou weer x

Elthea S
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Relaxing. Baie lekker gerus - dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
vicky
The Dell
Bly om dit te hoor! Baie dankie x

Fred O
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

The best. Baie baie dankie julle awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
vicky
The Dell
Baie dankie, Fred!

Eliz-marie C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing, relaxing and definitely recommending. Loved every moment. Staff and owners are really friendly and super accommodating. Will definitely visit again and recommend to friends. Already missing the peace and quiet of the dell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
vicky
The Dell
Thank you.

Frans D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Awesome. Awesome plek, rustig, stil en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
vicky
The Dell
Baie dankie x

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 316

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bfbfa19c442a58eae799df872165acdcddc9d67d8d7f75892252c1c2e1969f51c2b5cf30677546a8402c9af206cfbec4a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 316 5 1 5 Vaal Eden The Dell 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839451 27.513681