Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Devon Valley Hotel

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 680 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Devon Valley Hotel is weggesteek in 'n skaduryke, groen en rustige hoekie van die Stellenbosch Wynlande, met asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en majestueuse Helderberge, terwyl dit die beste in outentieke 'handgemaakte gasvryheid' bied.

Die Devon Valley Hotel's bestaan uit 50 stylvol gemeubileerde gastekamers wat die kontemporêre koloniale gevoel van die hotel weerspieël.

Die Classic Rooms is in die historiese Cedarwood-gebou geleë. Die kamers wat na die vallei kyk het elkeen hul eie privaat dekke en die kamers wat noord kyk, maak oop op privaat binnehowe met wonderlike uitsigte oor die wingerde en olyfboorde.
The Vineyard Rooms huisves 8 luukse kamers met kaggels en 12 klassieke kamers met onbelemmerde uitsigte oor die vallei vanaf hul privaat patio's en balkonne.
The Manor House is die hotel se luukse aanbieding. Hierdie afdeling spog nou met die hoof uitvoerende suite, 2 junior suites en 4 luukse kamers, almal individueel en smaakvol versier, met 'n privaat swembad.

Die restaurant se fokus is om klassieke geregte met 'n verskil en vars, skoon smake te vier. Die beste beskryf as 'n konsep van kos wat in wese eenvoudig is, maar tog waar geur altyd eerste kom. Die spyskaart verander elke maand om vars seisoenale produkte te akkommodeer.

Die stylvol versierde Cedarwood Sitkamer en Kroeg gemeubileer met gemaklike en nuwerwetse leerbanke het 'n baie gesogte en immergewilde ontmoetingsplek geword, hoogs bevorderlik vir lang aande langs die gesellige kaggel. Die hotel se kroeg en sitarea lei na die Vineyard Terrace. Die terras is die perfekte plek om te ontspan na 'n lang dag se werk of ontspanning.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir The Devon Valley Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Calvyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Devon Valley Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkMTdhMDQzLTIwMjMtNDE2YS05N2NhLWEyMGFkMTIyMzIwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Devon Valley Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.903204620177 18.815704286098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang