6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Naauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
The Dock is 21 km vanaf die Golden Gate Highlands National Park in Clarens geleë. Dit is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis met 'n gesellige atmosfeer.
Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die ander een het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Koffie, suiker, tee en beskuit word voorsien. Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Die skuifdeure maak oop op 'n beskutte stoep met 'n sessitplek-etenstafel en ingeboude braai. Clarens het verskeiebesienswaardighede soos die Basotho Cultural Village, Blou Donki Kunsgalery, Essensual Kunsgalery en die Clarens Brouery.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 88
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 13 Naauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Dock het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Naauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang