Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dolphins Hive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dorado Bay Sea View-rylaan 21, Tinley Manor, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 135 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Dolphins Hive is 'n lieflike selfsorghuis vir 'n gesin of 'n groep vriende in die idilliese kusdorpie Ballito. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie naby die strand.

Die lieflike huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n asemrowende uitsig oor die see. Gaste kan in die swembad afkoel, die ingeboude braai gebruik en op die gemaklike buitemeubels agteroorsit. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Dolphins Hive sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir The Dolphins Hive
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nyiko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Dorado Bay Sea View-rylaan 21, Tinley Manor, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Dolphins Hive het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 135
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 135
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dorado Bay Sea View-rylaan 21, Tinley Manor, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadede3b0aaaa19efa9b78f5bb492c84544f2d67e88b6d297eab7b76268dc7843e63df57850c803120202095d083e55f99feb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 135 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 21 Dorado Bay Sea View Drive Tinley Manor 4430 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.45 31.283333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem