Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dream Guesthouse

Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 3 van hierdie kamers en elk bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar en 'n stoel, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en YouTube in. Verder is daar ook 'n mikrogolfoond, yskassie sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Huisreëls

Alle items moet asb. gelaat word soos wat dit ontvang is. Gaste is verantwoordelik vir enige skade tydens hul verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 dubbelbeddens. Gaste in hierdie kamer maak van 2 badkamers, met 'n bad en 'n stort, in die gang gebruik. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n lessenaar en 'n stoel, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en YouTube in. Verder is daar 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Huisreëls

Alle items moet asb. gelaat word soos wat dit ontvang is. Gaste is verantwoordelik vir enige skade tydens hul verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laffniestraat 15, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f6b714e9d557800c114360ada358c694b843c6df4c9f103cf18f11311944da57512436d028c684f0f0b73cf50d7797f10e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 15 Laffnie Street Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.5332682 29.985864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem