Magoebaskloof Akkommodasie by Magoebaskloof Mountain Estate | LekkeSlaap
+9
+9

Magoebaskloof Mountain Estate

  • Vanaf R1 800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46A Franschoek, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Magoebaskloof Mountain Estate bied 'n unieke, dog gasvrye en vriendelike atmosfeer. Die eenheid is in Magoebaskloof geleë en is ideaal vir 'n romantiese- of gesinswegbreek in hierdie pragtige omgewing.

Die huisie bied slaapplek vir 4 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n ruim, en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n enkelstapelbed wat die en suite-badkamer deel. Die leefarea bied sitplek en 'n eetkamertafel met stoele, asook 'n TV. Die ten volle toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond / konveksie-oond, 'n tweeplaatstoof en ander toebehore. Daar is stoepmeubels op die patio en 'n braaiplek.

Magoebaskloof Mountain Estate is naby aan talle besienswaardighede en bied ongelooflike uitsigte oor die woud en berge.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Magoebaskloof Mountain Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 46A Franschoek, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Magoebaskloof Mountain Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Magoebaskloof Limpopo
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46A Franschoek, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyNTVmOWRlLTM1ODYtNDg4MC1hOWFhLWFjMDVjNzg1M2Q1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 4.8 46A Franschoek Magoebaskloof 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.869679218039 30.005321001307
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za