2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 110 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Earthy Inn is 'n lieflike selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Greyton. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n kaggel vir ekstra ontspanning. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n eetkamertafel, 'n braai en 'n privaat plonspoel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Aktiwiteite soos stap en fietsry kan in die Greyton Natuurreservaat geniet word, of gaste kan 'n daguitstappie na Caledon maak wat ongeveer 36 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Collette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 110 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink The Earthy Inn het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
110 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang