Hogsback Akkommodasie by The Edge Mountain Retreat | LekkeSlaap
+79
+79

The Edge Mountain Retreat

25 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluff End, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Edge Mountain Retreat is in Hogsback. Die eiendom is teenaan die rand van 'n krans en bied ongelooflike uitsigte oor die omliggende berge en 'n diep skeur met pragtige, ongerepte, afromontaanwoud en fassinerende mis- en wolktonele.

Die Edge Mountain Retreat bied 'n groot verskeidenheid verblyf-opsies vir enkelreisigers, gesinne of groepe. Dit sluit selfsorg-kothuise en B&B-kamers in. Sommige eenhede is op die rand van die krans en die ander is in 'n pragtige, vreedsame 15 ha-tuin geleë. Elke eenheid het sy eie karakter.

Alle gaste het toegang tot die restaurant op die perseel wat ontbyt, ligte etes, aandetes en puik wyn bedien. Die restaurant het 'n gesellige, informele kroeg en eetarea waar gaste voor die kaggel kan ontspan saam met 'n boek of potjie kaart of skaak.

Al die geriewe en gehaltemeubels het hope karakter. Gaan verken gerus die Chartes-ontwerpte doolhof in die tuin!

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir The Edge Mountain Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Bluff End, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Edge Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluff End, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlMTA4YTRlLWM3NDgtNDg3Yy05MGI2LWNmNTBmM2VhZTlmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Bluff End Hogsback 5721 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.601666666667 26.9175
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za