Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Edge Mountain Retreat

Birchwood Kothuis
Vanaf
Vanaf R895
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tuinkothuis is semi-losstaande van die Appletree Kothuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kothuis het 1 slaapkamer. Birchwood het 'n dubbelbed en Appletree het 2 enkelbeddens. Verder het albei kothuise en suite-storte en aparte selfsorgkombuise.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Appletree Kothuis
Vanaf
Vanaf R895
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tuinkothuis is semi-losstaande van Birchwood Kothuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Birchwood het 'n dubbelbed en Appletree het 2 enkelbeddens. Verder het albei kothuise en suite-storte en aparte selfsorgkombuise.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peach Blossom Kothuis
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis, asook Pear Blossom en Cherry Blossom, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n donsveer-duvet, asook 'n en suite-stort. Daar i sook 'n kombuisie en 'n sitarea met sitplek voor die gietysterkaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pear Blossom Kothuis
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis, asook Peach Blossom en Cherry Blossom, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n donsveer-duvet, asook 'n en suite-stort. Daar i sook 'n kombuisie en 'n sitarea met sitplek voor die gietysterkaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cherry Blossom Kothuis
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis, asook Peach Blossom en Pear Blossom, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n donsveer-duvet, asook 'n en suite-stort. Daar i sook 'n kombuisie en 'n sitarea met sitplek voor die gietysterkaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Minos's Keep
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is naby die doolhof, asook sowat 50 m vanaf die rand van die krans en die uitkykpunt. Daar is 'n dubbelbed, ou meubels, 'n en suite-stort, 'n oopplan-kombuisie en 'n leefarea met 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Daedalus's Shelter
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is naby die doolhof, asook sowat 50 m vanaf die rand van die krans en die uitkykpunt. Daar is 2 enkelbeddens, ou meubels, 'n en suite-stort, 'n oopplan-kombuisie en 'n leefarea met 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pin Oak
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaaparea, sitarea en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel, koffietafel en 'n kaggel en die eetarea het sitplek vir 4 gaste. Gaste het toegang tot hul eie stoep met 'n ingeboude braai en 'n piekniektafel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Area
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sugarbird Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuisie het baie karakter en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die leefaraea het 'n klein kaggeltjie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeny's
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Tweeny's is 'n knus kothuis met slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n slaapkamer op die onderste verdieping met 'n dubbelbed en 'n solderkamer met twee enkelbeddens. Op die onderste verdieping is 'n aparte toilet en 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en 'n kombuisie. Daar is ook 'n buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender Grasdak-rondawel
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim, gerieflike grasdak-rondawel het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n gemaklike koninggrootte-bed met 'n vereduvet. Die badkamer het 'n dubbelstort. Die kombuis- en leefarea is oopplan. Die pragtige ou sitkamerstel by die kaggel is van leer. Gaste kan in die rustige tuin ontspan of 50 m na die rand van die krans aflê om die uitsig te bewonder.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chestnut
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oulike kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot hul eie stoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
En Suite B&B-kamers by The Edge
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is ideaal vir oornag- of kort verblyf. Elkeen van die 10 kamers het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. 9 van die kamers het dubbelbeddens en 1 kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-stort, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Over-the-Edge Grasdak-rondawel
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié romantiese, knus, privaat grasdak-rondawel het slaapplek vir 2 gaste en is op die rand van die krans geleë. Dié rondawel spog met die mooiste uitsig. Daar is 'n koninggrootte-bed met 'n vereduvet, 'n aparte badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die rondawel se pragtige ou meubels sluit 2 gemaklike leerstoele by die kaggel in. Die eenheid het ook 'n lieflike dek wat tot by die rand van die krans strek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fire-Fly Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is naby die rand van die krans en bied 'n ongelooflike uitsig. Daar is slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed met 'n vereduvet en 'n bad wat groot genoeg is vir 2. Die kombuis- en leefarea is oopplan. Die sitarea het gemaklike sitplek by die kaggel. Gaste kan op die stoep sit en kyk hoe die mis opstoot en die son sak. 'n Onderdakbraai is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Thunderstone Grasdak-rondawel
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige grasdak-rondawel het slaapplek vir 2 gaste en pragtige ou meubels. Dis etlike meters van die rand van die krans af en bied ongelooflike uitsigte oor die diep skeur met sy inheemse woud en watervalle, asook op die berge in die verte. Daar is 'n koninggrootte-bed met 'n snoesige vereduvet, 'n badkamer met 'n dubbelstort, en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die sitarea het 'n kaggel. Gaste kan op die stoep ontspan en die sonsondergang en voëls dophou. Dié rondawel is ideaal vir wittebroodpaartjies of 'n romantiese wegbreek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
By the way
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n groot tweeslaapkamerkothuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n ruim oopplan-sitarea met 'n kaggel, 'n eetarea en 'n groot kombuis. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kudu Shack Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het storte. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die sitkamer het 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stargazer Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Al die kamers in dié knus kothuis bied pragtige uitsigte. Daar is slaapplek vir 4 gaste en die eenheid beskik oor 2 en suite-badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Vereduvets en elektriese komberse word voorsien. Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Die leefarea het 'n groot klipkaggel. Daar is braaigeriewe op die stoep en 'n groot grasperk voor die kothuis. Gaste kan van oral binne en buite die kothuis op die berge uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cliffside Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cliffside bied ongelooflike uitsigte vanuit elke hoek. Dit het 'n luukse koninggrootte-bed, en 'n lieflike en suite-badkamer met 'n uitsig, bad en dubbelstort. Daar is 'n kaggel wat na 2 kante front tussen die sitkamer en slaapkamer. Die eetarea is oopplan met die selfsorgkombuis. Konsertinadeure lei vanaf die gerieflike leefarea na 'n sonnige dek, die ideale plek om 'n skemerkelkie te geniet of net Moeder Natuur se skoonheid te waardeer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heaven's Above Thatched Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié spesiale kothuis is op die rand van die krans en inheemse woud en bied 'n magiese uitsig. Daar is 'n koninggrootte-bed met 'n vereduvet. Die badkamer het 'n lekker diep bad. Die sitarea het 2 gemaklike leerbanke voor die kaggel. Dis 'n heerlike plek vir ontbyt, 'n skemerkelkie of agteroorsit in die sonnetjie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluff End, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA892d438c4b38335ca9d889a6ffe1e8d212e1586b9a582ae48977d60d19e439d15614cb45df251c691d1d6ec703fa5355bbae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Bluff End Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.601666666667 26.9175