LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
Tentekamp in Hardap

The Elegant Desert Camp



20 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the D854, 45 km from Sesriem, Sossusvlei South, Hardap Sien kaart

Beskrywing

Elegant Desert Camp skuil in die oeroue Namibwoestyn, omring deur die magiese Tsarisberge en eindelose vlaktes, net 45 km van Sesriem af. Hier smelt die hemelruim soomloos saam met die eindelose vlaktes en bied 'n uitsig wat jou asem sal wegslaan. Die uiterse rustigheid en skoon, oop lug wat jy in hierdie vlaktes sal vind maak dié kamp een van Afrika se aanloklikste bestemmings. Dit is 'n versteekte juweel wat gaste verwelkom met sy eindelose horisonne en ruwe berg-silhoeëtte.

Verblyf is beskikbaar in 10 pasgemaakte seiltente. Die tente is sorgvuldig tussen groot rotse staangemaak. Elke tent het 'n binne- en 'n buitestort, 'n uitkykdek en bied onbelemmerde woestyn-uitsigte. Die tente is so ontwerp om privaatheid aan gaste te bied.

Die kamp het 'n groot skemerkelkie-dek op die berg en 'n kristalhelder swembad tussen die rotse wat besonderse uitsigte oor die landskap bied. Gaste kan in die rotspoel swem of by die handgemaakte kroeg met hangstoele wat 360° in die rondte draai ontspan.

The Elegant Desert Camp is deel van die Elegant Collection. Gaste kan hulself bederf met middagete by die Elegant Desert Lodge en 'n Suid-Afrikaanse bottel wyn wat met die hand deur die eienaars uitgesoek is. In die middae kan gaste by die Elegant Desert Lodge ontspan of terugkeer na die kamp om die besonderse uitsigte vanaf die tent se dek of die swembaddek aan die bergkant te geniet. Gaste kan ook vir 'n rit gaan waar die besonderse uitsigte van die Tsaris- en Naukluftberge in die Namibwoestyn verder geniet kan word.

Aandete is in 'n Namibiese styl by die boma onder die sterrehemel langs 'n tradisionele vuurherd waar legendariese braaie deur vriendelike en entoesiastiese sjefs voorberei word.

Al hierdie deurdagte details, die vriendelike en goed-opgeleide personeel en die stil en ongerepte landskap, sal verseker dat gaste 'n merkwaardige ervaring by The Elegant Desert Camp het.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Perdry
Swem
Staptoere
Wynproe
Ontbyt beskikbaar

Kamers

Eko-kamp Tentkamer
Vanaf
Vanaf R5 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke 85 m²-seiltent is pasgemaak en het 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n binne- en 'n buitestort, 'n toilet, dubbelwasbak, badkamergeriewe en songeisers. Daar is 'n yskassie in die vorm van 'n koelboks. Elke tent het 'n uitkykdek met onbelemmerde woestyn-uitsigte. Indien gaste verkies om onder die sterre te slaap, kan die beddens buite op die houtdek uitgerol word. Die opkomende son sal gaste saggies wakker maak met die pragtige woestyn-uitsig wat jou na jou asem laat snak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal N$732.
Kinders kan op matrasse akkommodeer word.
Middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste by die nabygeleë Elegant Desert Lodge.
Daar is 'n grondpad vanaf Rehoboth na die lodge. Dit is vir alle voertuie geskik, maar gaste sal stadig moet ry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Driekus P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We had a wonderful stay. Breathtaking, will definitely see us again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Wonderful place. Friendly welcome, amazing place and ambiance, and an amazing experience, thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolette D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pragtige verblyf, so deel van die natuur vir uitsoek gaste. Baie lekker gebly, net warm in Maart sonder AC. Sal volgende keer in die winter kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 67

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink The Elegant Desert Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Eko-kamp Tentkamer
B&B

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal N$732.
Kinders kan op matrasse akkommodeer word.
Middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste by die nabygeleë Elegant Desert Lodge.
Daar is 'n grondpad vanaf Rehoboth na die lodge. Dit is vir alle voertuie geskik, maar gaste sal stadig moet ry.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R5 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the D854, 45 km from Sesriem, Sossusvlei South, Hardap

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b156328d3aed693d2ddf46108e78b4b06c3e989e2585a9fefc7966123ecb8565285109195b95363a2abd4a67c71f89332f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 050 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the D854 45 km from Sesriem Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.61779 16.015
Soek in 'n groter streek