The Elysium Saxonwold
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Northwold Drive, Saxonwold, Randburg, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hierdie helder woonstel op die boonste vlak is veilig, stil en seker, wat dit ideaal maak vir werk of wegbreek. Dit is gerieflik geleë naby Rosebank, Sandton, die middestad, hoofweë, Gautrain, Wits en hospitale.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n ekstra badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n lieflike eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek. Die woonstel is toegerus met groot lessenaars en hoëspoed-internet, wat dit ideaal maak vir werk, en 'n wasmasjien is beskikbaar vir langer verblyf.
Veilige parkering word voorsien, tesame met betroubare krag- en watervoorsiening. Gaste het toegang tot die tuin en swembad, en 'n joga-ateljee is op die perseel beskikbaar met 'n skedule en tariewe wat op aanvraag verskaf word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Northwold Drive, Saxonwold, Randburg, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Northwold Drive, Saxonwold, Randburg, 2196, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang