2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Ockertskraal Farm, 30 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Eye is 'n pragtige, privaat kothuis op 'n plaas aan die einde van 'n privaat pad in 'n pragtige vallei in die Klein-Karoo-wildernis tussen Ladismith en Riversdal. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek en spog met 'n plonspoel.
Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe wat verder na 'n plonspoel lei. 'n Buitestort is ook beskikbaar.
Die verblyf se bekende, varsgebakte olyf- en roosmarynbrood is altyd beskikbaar om te bestel. Gaste moet hul eie bergfietse saambring om die area mee te verken en is welkom om landmerke op die plaas te verken, insluitend die magiese valleie, droë rivierbeddings, fossiele en vreemde vetplante wat hierdie landskap so uniek maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 76
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Ockertskraal Farm, 30 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink The Eye het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ockertskraal Farm, 30 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang