Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farm Life

B&B
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: The Farm Life - Namibië, Plaas Blenheim, No. 69, Maltahöhe, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Farm Life is 'n moderne plaasopstal wat op 'n uitgestrekte gesinsplaas van 22 000 hektaar in Maltahöhe, Namibië geleë is. Hierdie verblyf funksioneer met sonkrag en water word uit 'n boorgat gegenereer.

Verblyf word in 2 kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het, naamlik die Dassie-kamer en Kude-kamer. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitarea, eetarea en 'n braai-area waar maaltye geniet kan word. Daar is verder 4 honde, 5 hoenders, 6 katte, 12 perde en 109 skape op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • The Farm Life - Namibië, Plaas Blenheim, No. 69, Maltahöhe, 0000, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: The Farm Life - Namibië, Plaas Blenheim, No. 69, Maltahöhe, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae9ed83c8790b8e207dd08a286def79b99e9a2e7c9d47efb84a9931f51f93875496bebbcd49f52ddb34809fe577d26273902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2) The Farm Life - Namibia Farm Blenheim, No. 69 0000 Hardap 021 201 8901 15:00-23:00 12:00 -25.634468080418 16.920053118066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem