The Farmers Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Farmers Cottage is 'n pragtig versierde selfsorg-plaaskothuis. Dis aan die uithoeke van 'n kleinhoewe in die historiese dorpie, Bethulie in die Vrystaat geleë.

Dié sonderlinge, luukse kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n houttafel met stoele. Die gesellige sitkamer het 'n groot kaggel en 'n TV met DStv.

Die ruim onderdakstoep, eie aan die Karoo, het 'n etenstafel en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by The Farmers Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Farmers Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za