+35
Selfsorg in Bethulie

The Farmers Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lizel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gemaklike, veilige en rustige oorslaap met honde. Linda het ons ontvang, puik diens, sy is 'n kosbare mens. Die kothuis het genoeg spasie, ten volle omhein vir honde met 'n rustige plaas atmosfeer. Die pad na die kothuis is 'n grondpad, maar dit is 'n kort pad indien jy van die dorp se kant af inkom. Sal beslis weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Geerlik! Baie goeie diens en kommunikasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect stopover for pets (and humans). Linda is a warm, welcoming host and was very eager to please. The room was clean and well equipped. Our dog absolutely loved the fenced-off garden area after a long day in the car. Coming from the N1, the R701 into Bethulie had terrible potholes but beautiful views of Gariep Dam. The R715 had no potholes and was a much quicker option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce L
1 nag
3.8
Mrt 2026

Clean, convenient, but background noise. Very pleasant accommodation, neat, clean but near a noisy and well-supported shebeen/bar which is clearly heard from the cottage, not ideal if looking for a quiet stopover in the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Bethul is bietjie uit die pad vanaf N1 maar moeite werd om draai te maak. Baie lekker gebly en lekker pizzas geniet by die Ou Kar restaurant, net jammer die paaie in die dorp, beide teer en grond, is in so 'n swak toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reggie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

As ons weer deur Bethulie ry, is dit ons oorslaapplek. Man, is Linda nou 'n raakvat vrou. So 'n vriendelike persoon. Die eenheid is pragtig mooi met alles wat jy nodig het om te ontspan na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Loma O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ontspanne atmosfeer weg van die stad se gewoel. As enige iemand eg Suid-Afrikaanse gasvryheid wil ervaar, waar die ekstra myl geloop word, besoek The Farmers Cottage in Bethulie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loma O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Aangenaam verras, skoon elegante plaaslewe, 'n moet vir 'n moeg stadsjapie. Linda wat ons ontvang het, straal van vriendelikheid, opregte omgee en hulpvaardigheid. Het lanklaas tuis gevoel, en wat 'n smaaklike ontbyt wat sy voorgesit het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zander D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Stil toevlugsoord. Heerlik gebly. Die verwelkoming was baie vriendelik. Moet sê dat die elektriese kombers 'n wenner was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Volker B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Recommended stay over in a very nice cottage! The warm welcome on arrival made us feel instantly at home. The setting of the cottage close to the centre of Bethulie with shops, bars etc. is also very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 223

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArdJS6uTCimrAcP1m1lzrdKd4u772seKqGLWwiDc8xN3nMC5hWN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 7 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.49516731923 25.983602106571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang