The Fat Mulberry Guest Farm
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Fat Mulberry Guest Farm bied luukse verblyf in die rustige Oos-Vrystaatse landerye met asemrowende uitsigte op die Malotiberge. The Fat Mulberry Guest Farm is net buite Fouriesburg naby Clarens en Afri-Ski geleë.
Die verblyf bestaan uit 6 stylvolle boetiekstylwoonstelle wat individueel versier is en ideaal is vir sakereisigers, paartjies op 'n romantiese wegbreek en vriende en familie wat saam wil kuier. Elke woonstel het 'n kaggel en elektriese kombers vir koue wintersaande. Daar is WiFi, DStv en braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Jong kinders kan op matrasse of bababedjies slaap.
Daar is plaasdiere op die perseel en gaste kan ook by die dam voëlkyk of die wandelpaadjies verken. The Fat Mulberry Guest Farm is die perfekte plek om in aanraking met die natuur te kom.
Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. 'n Wasserydiens is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Meagan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink The Fat Mulberry Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom