Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
The Fever Tree Guest Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jare op LekkeSlaap 11
Opsomming van Resensie
Annolien L - Mei 2023
Algehele gradering
Ons was weereens baie vriendelik behandel en die mense is baie gasvry!
Blessing S - Jan 2023
Algehele gradering
Nice and quiet.
Magda P - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir wat ons ingedagte gehad het.
The Fever Tree Guest House se terugvoer
Goeiemore Magda
Ek is bly ons kamer was net wat julle nodig gehad het.
Ek se gewoonlik vir gaste wanneer ons beurtkrag het. Jammer ek het die keer vergeet.
Ons het 'n boorgat en somtyds loop die tenks leeg, veral wanneer ons so besig is oor die vakansie seisoen. Dit vat gewoonlik 10 minute om uit te sorteer as dit gerapporteer word. Jammer vir die ongemak.
Tracey
Marietjie M - Okt 2022
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en die eienaars is baie vriendelik en gasvry.
Thabile M - Okt 2022
Algehele gradering
Lot of fun.
The Fever Tree Guest House se terugvoer
I am so glad you had a good stay with us. I hope the flowers and birthday message was to your liking. I am so sorry that you could not swim in the evening but it was a bit late for that.
Marcia M - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful setting.
Rob M - Jun 2022
Algehele gradering
Very convienient and friendly accomodation at a reasonable price.
The Fever Tree Guest House se terugvoer
Dear Rob
Thank you for your lovely review. It was a pleasure to host you and Shirley.
I hope you find your perfect avocado.
Sincerely,
Tracey
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Annolien L - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en presies net wat ons nodig gehad het.
Cindy D - Feb 2022
Algehele gradering
Very bad.
The Fever Tree Guest House se terugvoer
We welcome constructive criticism where guests had a problem with our facilities or our service. However, some guests do not like to stick to the rules and when they are called out they leave vindictive reviews.
We choose not to respond to vindictive reviews.
Martie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Jo P - Mei 2021
Algehele gradering
Home away from home.
The Fever Tree Guest House se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u verblyf by ons te hersien, en baie dankie vir u goeie resensie. Ons almal waardeer dit baie.
Viv en die span.
Jenna D - Aug 2020
Algehele gradering
We had lovely staff, hosts were very friendly and the room was spotless.
The Fever Tree Guest House se terugvoer
Thank you very much for taking the time to review your stay with us, and thank you for such a favourable review.
We're glad we made your stay with us a great one, and hope that we will be able to host you again in the future.
Thank you once again for choosing us.
Kind regards
Tracey and Vivienne
Ilke D - Aug 2020
Algehele gradering
Privaat, veilig, netjies.
Karen G - Okt 2019
Algehele gradering
Well-designed, well-equipped home away from home!
The Fever Tree Guest House se terugvoer
Hi,
Thank you so much for your review. We strive to make our guests as pleased as possible. It was our pleasure to host you, and hope that you visit us again.
Kind regards
Alec, Tracey and Viv
Adam C - Jun 2019
Algehele gradering
‘n Gerieflike oornag rusplek.
The Fever Tree Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit is baie waardeer.
Susan V - Jan 2019
Algehele gradering
Vir seker 'n stil en rustige nag.
Nicia K - Jan 2019
Algehele gradering
We stayed over for one night and in very comfortable surroundings.
Theuns V - Aug 2018
Algehele gradering
The facility was good for a one night stop over.
Nqobile N - Jul 2018
Algehele gradering
Host is the best asset the lodge has.
Jacques E - Des 2017
Algehele gradering
Absolutely amazing, comfortable and neat.
Ronald R - Des 2017
Algehele gradering
Very good accommodation.
Francesco C - Aug 2017
Algehele gradering
The Fever Tree is strategically located for tourist attractions.
Hillie Van De Streek U - Okt 2016
Algehele gradering
Genoeglijke, nette en ruime vakantiewoning op sfeervolle locatie en met betrokken eigenaresse en staff.
The Fever Tree Guest House se terugvoer
Baie dankie! Ons hoop om julle weer eendag in die toekoms te sien.
Tracey
Lizbe J - Sep 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en gasvryheid uit die boonste rakke.
The Fever Tree Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike woorde. Dit is altyd 'n plesier om mense wat so lekker kan gesels te huisves.
Sien julle weer.
Tracey en Alec
Graham K - Apr 2015
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Simon B - Sep 2014
Algehele gradering
Het vanaf bespreking net goeie diens gekry.
F V - Aug 2014
Algehele gradering
Wonderful place on the edge of Hluhluwe park.
Joan H - Aug 2013
Algehele gradering
Good location
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koedoestraat 297, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom