LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Fig Tree | LekkeSlaap
+7

The Fig Tree

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir The Fig Tree
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Willem O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Enkelreisiger

Puik diens, lekker oorbly.

Die Fig Tree gastehuis is perfek vir oorslaap en bied meer as waarvoor jy betaal.

Naas O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naas O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Waarde vir geld. Alles wat 'n persoon benodig is beskikbaar in die woonstel. Gasvryheid was baie goed ons is met oop arms ontvang. Sal dit enige tyd aanbeveel. Was daar vir 1 aand en het dit geniet. Sou langer wou bly.

Willem O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Besigheidsreis

Heerlik gebly, baie goed ontvang. Ek sal graag weer daar oorbly. Dankie vir die paaseier!

Baie dankie vir die netjiese verblyf, met alles wat nodig is vir 'n week se oorslaap. Sien my beslis weer.

Sias O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O
Enkelreisiger

Groot en gerieflik.

Die eenheid is baie groot en beskik oor als wat jy sal benodig om vir lang tydperke oor te bly.

Jeni W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeni W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

The hosts were very friendly and accommodating when we requested an earlier check in. The unit is beautifully done and immediately feels like home. Our stay was short but we loved every minute of it. We would love to visit again.

Adele S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Enkelreisiger

Baie tevrede met die gemaklike verblyf.

Baie skoon, ruim en naby my bestemming.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleased with the comfortable stay.

Very clean, spacious and close to my destination.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Manana M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best guesthouse we have ever been to in the Vaal.

We had the most amazing stay. Very clean and safe. Amazing hosts, great location. Would recommend it to everyone.

Hein J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein J
Enkelreisiger

Dit was presies wat adverteer was, wat ek verwag het en wat ek gekry het.

Die plekke is perfek toegerus, maar jy moet lief wees en geduld hê met kinders. Die jong klompie het lekker in die swembad baljaar terwyl ek vroeg in die bed wou kruip na 'n lang dag op die pad. Ek het glad nie om gegee nie, ander sal dalk.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maxwellstraat 32, Risiville, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHjP5janV3PvGtlVzOkJ99W70Nt3L9aU4wQucuqTAkx6YV9Nbz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 32 Maxwell Street Risiville 1929 Gauteng 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -26.64364 27.97642
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!